Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Nuut

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy The Union Buildings besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby The Union Buildings.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van The Union Buildings akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby The Union Buildings

Vanaf
R1 230
per nag, vir 2 mense
Hotel in Pretoria SSB, Arcadia

Die Arcadia Hotel is aan die voet van Pretoria se beroemde landmerk, die Uniegeboue, geleë en vorm deel van die Arcadia Inkopiesentrum. Die hotel is maklik bereikbaar vanaf die hoofweë in Pretoria en is net 45 min...

Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Riviera, Pretoria

Deja-Vu bied 'n rustige en vreedsame atmosfeer met net 'n tikkie Franse flair. Die gastehuis is sentraal geleë in Pretoria, na aan al die vernaamste winkelsentrums en geskiedkundige landmerke. Die gastehuis bied ...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Pretoria SSB, Arcadia

Akanani Apartments is 'n nuwe, stylvolle woonstelkompleks wat in die hartjie van Pretoria geleë is. Die eiendom beskik oor 42 eenhede wat almal ruim en gerieflik ontwerp is om aan gaste 'n huislike atmosfeer te bie...

Vanaf
R1 130
per nag, vir 2 mense
Hotel in Arcadia, Pretoria

Court Classique Suite Hotel is in Pretoria geleë en bied al sedert 1997 verblyf aan die diplomatiese-, regerings-, besigheids- en vakansiereismark. Verblyf is beskikbaar in 'n keuse van ateljee- of eenslaapkamer-w...

20% af Aanbod!
VanafR860
R688
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Riviera, Pretoria

Oppi Hoek Guesthouse bied gerieflike B&B-verblyf in 'n veilige, vreedsame woonbuurt in Riviera, Pretoria, naby die Uniegebou en die middestad. Verblyf word gebied in stylvolle en suite-gastekamers. Elke kamer het 8...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pretoria SSB, Clydesdale

B'Guest House is ’n bekoorlike gastehuis is in Arcadia, Pretoria (Tshwane). Sakelui, diplomate, plaaslike en internasionale reisigers klop gereeld hiér aan. Gaste kan kies tussen 1 van die 8 individueel gemeub...

Vanaf
R690
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Riviera, Pretoria

Amper Bo is 'n gastehuis wat rustige, bekostigbare en lieflike verblyf bied. Die gastehuis is sentraal geleë in Riviera, na aan al die vernaamste winkelsentrums en geskiedkundige landmerke. Verblyf bestaan uit 3 ...

Vanaf
R830
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Pretoria SSB, Arcadia

Park Gables Guest House in Arcadia bied 'n gewilde alternatief tot hotel-akkommodasie - gerief, privaatheid, taktvolle gasvryheid en uitstaande diens word pragtig hier by ons verweef. Park Gables Guest House word ...

Vanaf
R720
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Riviera, Pretoria

Greenodd Guesthouse is in die hartjie van Pretoria geleë, in die woonbuurt Riviera. Die pragtige grasdak-kothuis bied die opsie vir selfsorg- of B&B-verblyf. Ons bied kwaliteit verblyf wat ideaal is vir sakereisige...

20% af Naweke!
VanafR1 100
R880
per nag (plek vir 2)
Hotel in Pretoria SSB, Arcadia

Absolute Farenden, in die hartjie van Hatfield in Pretoria, is 'n nuwe woonstel-hotel wat die toppunt van klas en verfyndheid verteenwoordig. Dis ideaal geleë vir sakereisigers, naby ambassades en Pretoria se midd...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20 van 2383 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za