Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy The Union Buildings besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby The Union Buildings.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van The Union Buildings akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby The Union Buildings

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR720
R648
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pretoria SSB, Arcadia

Die gastehuis is ideaal geleë in die Jakaranda-ryke Pine-straat in Arkadia, een van Pretoria se oudste voorstede. Melvin Residence Gastehuis is binne stapafstand van die Uniegeboue en die bekende ambassade-rylaan v...

Vanaf
R190
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Riviera, Pretoria

Goedkoopslaap PTA bied 2 volledig togeruste oopplan-tuinkothuise aan die voet van Meintjieskop, agter die Uniegeboue. Die kothuise skuil in 'n stil, lowerryke omgewing naby Steve Biko-hospitaal, restaurante en winke...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Pretoria SSB, Pretoria

East View House is 'n luukse gastehuis wat in Arcadia, Pretoria, geleë is. Dié gastehuis gesoute reisigers, sakereisigers of vakansiegangers se behoeftes bevredig. East View House is klein en persoonlik en tog gla...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Eastwood, Pretoria

Ça Ira Guesthouse & Wellness Retreat is 'n gastehuis in Eastwood, Pretoria. Dit is perfek vir die oordeelkundige reisiger wat opsoek is na gerieflike akkommodasie en verkwikking in 'n rustige atmosfeer ver van die ...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
B&B in Riviera, Pretoria

Dee's BnB is 'n lieflike Victoriaanse huis wat uit 1902 dateer en onlangs opgeknap is. Ons is in 'n stil straat in Riviera in die Moot, naby al die vernaamste spesialis-hospitale en verskeie winkelsentrums en restau...

Vanaf
R1 318
per nag, vir 2 mense
Hotel in Pretoria SSB, Arcadia

Premier Hotel Pretoria is in die hartjie van Pretoria in Gauteng, Suid-Afrika se hoofstad. Dit is perfek vir 'n vakansie- of sakewegbreek en bied vierster-gerief en gasvryheid naby aan al die hoofbestemmings. Daar ...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 2)
B&B in Eastwood, Pretoria

FernIvy Guest House is 'n B&B-blyplek wat in Pretoria geleë is. Die gastehuis bied die ideale verblyf aan gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby 'n groot verskeidenheid geriewe. Die verblyf by FernIvy Gue...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
B&B in Eastwood, Pretoria

800@Merton is 'n B&B in Eastwood, 'n lieflike, stil area in Pretoria naby die Uniegebou, verskeie toeristebestemmings en hospitale. Die gastehuis bied maklike toegang tot hoofroetes en is stapafstand vanaf 2 klein w...

25% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR450
R338
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Riviera, Pretoria

Pretoria Inn Pretoria Inn Self Catering Guesthouse bied gerieflike verblyf in 'n gastehuis in die Riviera-woonbuurt van Pretoria. Dié gastehuis is 'n ou Pretoriaanse huis met houtvloere en staalplafonne. Pretoria ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R200
per nag (plek vir 1)
Gastehuis in Pretoria SSB, Arcadia

Beckett Street Arcadia bied 'n kamer in die voorstad Arcadia in Pretoria op die derde verdieping van 'n woonstelgebou. Dié gastekamer is in die eienaar se woonstel en maak gebruik van 'n gedeelde badkamer met 'n s...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 2421 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za