Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy University Of Johannesburg besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby University Of Johannesburg.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van University Of Johannesburg akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby University Of Johannesburg

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Melville, Westdene

Hillside House is met baie geduld opgeknap en verbeeldingryk ontwerp. Dit bied 'n privaat, dog huislike toevlugsoord in die hart van Melville, 'n hipermodieuse area in Johannesburg. Die lugtige kamers is eenvoudig...

Vanaf
R1 450
per nag, vir 2 mense
Hotel in Brixton, Auckland Park

The View Boutique Hotel is 'n luukse boetiekhotel in die hartjie van die boomryke buurt Auckland Park. Dié Johannesburgse buurt was deestyds bekend daarvoor dat dit in die platteland is maar tog naby aan die stad i...

Vanaf
R840
per nag, vir 2 mense
B&B in Auckland Park, Westdene

Merwehuis is gebou in 1938. Die huidige eienaars is die vierde familie wat die voorreg geniet om hierdie ruim, ou huis te bewoon. Die huis is gedurende die afgelope 13 jaar gerestoureer om 'n vervloë era te weerspi...

Vanaf
R1 120
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Westdene, Johannesburg

Arum Place Guest House word deur die eienaar bestuur en is in die buitewyke van Melville geleë. Dié gastehuis dateer uit 1935 en is pragtig opgeknap om in gaste se behoefte te voorsien. Gasvryheid en noukeurigheid...

Vanaf
R1 440
per nag, vir 2 mense
B&B in Brixton, Auckland Park

Grand View B&B is op die hoogste punt in Johannesburg geleë en spog met panoramiese uitsigte oor die stad. Dié elegante B&B bied afsondering en is die ideale plek vir gereelde reisigers en toeriste. Dié dubbelve...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR813
R650
per nag, vir 2 mense
B&B in Melville, Johannesburg

33 on First is 'n 4-ster-gegradeerde gastehuis geleë in Johannesburg, Gauteng. Dit is perfek vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf en hartlike gasvryheid na aan verskeie doendinge. Ons bied verblyf in 6 s...

Vanaf
R690
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Auckland Park, Brixton

Twickenham Villa's, Varsity View en Melville Heights is in die hartjie van Aucklandpark, Johannesburg geleë. Dit bied verskeie selfsorgkothuise (ateljee, enkel en dubbel). Die eenhede is volledig toegerus met DStv ...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 136
R909
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Melville, Johannesburg

Motel Mi Pi CHi is 'n ligte, wit oop ruimte en die ideale toevlugsoord vir diegene wat bietjie wil rus na 'n besige dag in Johannesburg. Ons is baie uniek en gebruik ons ligging om 'n ware Afrika-ervaring te bied m...

Vanaf
R1 260
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Auckland Park, Brixton

Zietsies is op die hoogste koppie in Johannesburg geleë en bied 'n 180°-uitsig na die noorde, ooste en weste. Die eetkamer is gebou van glas en staal, wat dit die gevoel gee van 'n glashuis in die lug, en 'n uit...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Auckland Park, Melville

Melvilla Guesthouse bied gastekamers in Melville, Johannesburg. Die gastehuis is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n oornagplek op pad na verskeie bestemmings. Verblyf by Melvilla Guesthouse bestaan uit 10 kamers...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 2632 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za