Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy UShaka Marine World besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby UShaka Marine World.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van UShaka Marine World akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby UShaka Marine World

Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
B&B in Berea, Essenwood

Burns Bed and Breakfast het die ideale ligging 5 minute se ry vanaf Musgrave Centre en Florida-weg in Durban. Die gastehuis is ook naby ander besienswaardighede in die omgewing. Verblyf by Burns Bed and Breakfast b...

Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bulwer, Bulwer

Home from Home is 'n gerieflik gemeubileerde huis in Durban, wat in 3 eenheid opgedeel is. Lost in Stars beskik oor 2 slaapkamers met 'n koningingrootte-bed in elke kamer. Butterfly Lane en Olive Garden is baie een...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Morningside, Essenwood

Acorn B & B bied B&B-verblyf in Essenwood, Durban. Dié gastehuis is 5 tot 10 km vanaf verskeie besighede en doendinge in die area. Verblyf word gebied in 3 kamers wat individueel versier is. Die kamers het óf 2 e...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R680
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Berea, Musgrave

Mkhandi Self-catering bied gerieflike verblyf in 'n opgeknapte eenheid in die hartjie van Musgrave in Durban. Dit is net 15 minute se stap van die Musgrave-sentrum af, en is ook stapafstand van die Essenwood-vlooima...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bulwer, Bulwer

Roseland House is in Glenwood High, 'n lowerryke buurt teen die Berea in Durban geleë. Durban is bekend vir sy goue strande, winkelsentrums, kunsvlytmarkte, en straatbasaars, en is 'n bekende bestemming onder brand...

Vanaf
R3 000
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Berea, Morningside

The Manor on Musgrave is in Berea, Durban geleë. Die verblyf is minder as 2 km vanaf die bekende Kings Park en Moses Mabhida Stadion, asook die Internasionale Konferensiesentrum en Sun Coast Casino. Hierdie selfso...

Vanaf
R560
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Fynnlands, Ocean View

Abide A While bied gehalte akkommodasie suid van Durban in die Bluff-woonbuurt naby die hawe. Ons akkommodasie is ideaal vir sake- en vakansiereisigers. Ons het 4 kamers aan die agterkant van ons huis, weg van die...

Vanaf
R2 950
per nag (plek vir 8)
Gastehuis in Ocean View, Fynnlands

Garvies Surf House is 'n selfsorg-dubbelverdiepinghuis wat ideaal binne loopafstand is van Garvies Beach, een van Durban se beste versteekte bestemmings. Die lang, ongerepte strande is enige vakansieganger se droom....

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Glenwood, Berea

Sparkling Star is 'n gastehuis in Glenwood, Durban. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby die universiteit en ander geriewe. Verblyf is beskikbaar in 5 slaapkamers wat uniek en smaakvol ...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Ocean View, Ansteys Beach

Monkey Valley Lodge kyk uit oor 'n rustige vallei waar die ape en muishonde kaperjolle maak. Die lodge is in Ocean View, Bluff, lekker naby die Ansteys-strand geleë. Monkey Valley Lodge beskik oor 'n tweeslaapkame...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 7 - Wys 61 tot 70 van 2013 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za