Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Wanderers Cricket Grounds besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Wanderers Cricket Grounds.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Wanderers Cricket Grounds akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Wanderers Cricket Grounds

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Melrose Noord, Johannesburg

Premiere Classe Hotel Apartments is gerieflik geleë tussen Rosebank en Sandton, met maklike toegang tot albei die Gautrainstasies. Die hotel is ook naby die hoofweë en is dus ideaal vir sakereisigers wat in die ha...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Illovo, Johannesburg

59 on Central is in die prentjiemooi Illovo in Sandton. Die B&B is 3 km vanaf Sandton City, Gautrein-stasie en Rosebank Mall. Verblyf by 59 on Central word in 2 soorte kamers gebied. Elke kamer het 'n koninggrootte...

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 2)
Hotel in Melrose Noord, Johannesburg

The Peech Hotel is in Melrose, 'n luukse buurt in Johannesburg geleë. Johannesburg is die grootste stad in Suid-Afrika en bekend vir geskiedkundige museums, kunsgalerye, teaters, markies, restaurante en naglewe. Di...

Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Illovo, Hyde Park

Max Executive Apartments bied selfsorg-woonstelle in Ilovo, Sandton. Die kompleks is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby verskeie doendinge vir sakereise en vakansies. Max Executive Apartment...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 725
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Melrose, Johannesburg

Melrose Place Guest Lodge bied verblyf aan resigers wat naby vername sakesentrums en die Wanderers Krieketstadion is. Die hartlike gasvryheid en aandag aan detail sal jou behoorlik tuis laat voel. Die verblyf word...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Illovo, Johannesburg

245 on Oxford is in Illovo, Johannesburg, en bied gehalteverblyf aan sakereisigers, familiebesoekers en oornaggaste. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Dié ateljeewoonstel...

Vanaf
R1 080
per nag, vir 2 mense
B&B in Sandton, Johannesburg

Under The Oak is 'n eksklusiewe B&B in 'n boomryke woonbuurt in Sandton, 'n gewilde voorstad van Johannesburg. Dié gesogte voorstad is 'n opwindende area waar sakelui, inwoners en toeriste woon, werk, speel, koop e...

40% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR2 750
R1 650
per nag (plek vir 2)
Hotel in Inanda, Benmore Gardens

Hoëveld House is 'n elegante, stylvolle dubbelverdieping-boetiekhotel in Sandton, Johannesburg. Dié stad is bekend vir sy historiese museums, kunsgalerye, teaters, markies, restaurante en naglewe. Dit is die ideal...

Vanaf
R1 644
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Melrose Noord, Johannesburg

Villa Moyal is in die luukse woonbuurt Melrose in Johannesburg binne loopafstand van Melrose Arch Mall af geleë. Ons is ook net 15 minute vanaf Suid-Afrika se sake- en inkopiekern, Sandton City. Villa Moyal is ten ...

Vanaf
R1 210
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sandton, Craighall Park

Villa Vittoria bied uitstekende, stylvolle verblyf vir sakereisigers en vakansiegangers. Die vorige Britse konsulaat, ideaal geleë in die luukse Hyde Park, is op groot skaal gerestoureer in 'n stylvolle gastehuis. ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 2456 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za