Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Nuut

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Wilhelm Stahl Provincial Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Wilhelm Stahl Provincial Hospital.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Wilhelm Stahl Provincial Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Wilhelm Stahl Provincial Hospital

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Nieu-Bethesda, Bo-Karoo

Simone's Cottage is 'n knus selfsorgkothuis in die bekoorlike dorpie, Nieu-Bethesda. Dit is die ideale toevlugsoord vir paartjies wat opsoek is na 'n romantiese wegbreekkans. Nieu-Bethesda is minder as 60 km van Gra...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR280
R252
per nag, vir 2 mense
Kampeer/karavaan in Nieu-Bethesda, Bo-Karoo

Zonnenstrahl Caravan Park is in die buitewyke van die skilderagtige dorpie, Nieu-Bethesda, geleë. Die kampeerterrein lê in 'n welige tuin met groot wilgerbome gesetel. Daar is 8 kampplekke wat elkeen kragpunte e...

 Koepons teen 10% af
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Nieu-Bethesda, Bo-Karoo

Meerkat is 'n gerieflike selfsorg-eenheid met 'n privaat tuin en braaiplek in die bekoorlike Oos-Kaapse dorpie, Nieu-Bethesda. Dié eenheid is 'n klipgooi van die Bierbrouery en die Ou Meule en stapafstand van die U...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR750
R675
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Nieu-Bethesda, Bo-Karoo

Zonnenstrahl Guesthouse is geleë aan die buitewyke van die pragtige dorpie Nieu-Bethesda en bied gerieflike, stylvolle en sakpas-verblyf vir ’n gesin of groep vriende. Dié gastehuis kombineer ou-wêreldse bekoor...

Vanaf
R340
per nag, vir 2 mense
Rugsakreisigerslosies in Nieu-Bethesda, Bo-Karoo

Sneeuberg Guest House & Backpackers is in 'n stil straat in die rustige dorpie, Nieu-Bethesda, geleë. Dis ongeveer 230 m van die middedorp af. Die dorp is veral bekend vir die Helen Martins Uilhuis. Sneeuberg Guest...

Vanaf
R650
per nag, vir 3 mense
Gastehuis in Nieu-Bethesda, Bo-Karoo

The Brewery Loft bied verblyf op dieselfde eiendom as The Brewery and Two Goats Deli aan die buitewyke van Nieu Bethesda in die Oos-Kaap. Nieu-Bethesda is aan die voet van die Sneeuberge geleë, ongeveer 50 km van G...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Nieu-Bethesda, Bo-Karoo

Tot Hier Toe Padstal is aan die buitewyke van Nieu-Bethesda geleë. Verblyf word in 'n kothuis, die Knus Kliphuisie, aangebied. Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubb...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 850
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Karoo, Oos-Kaap

Mulberry Grove Farmstay is op 'n plaas net langs die N10 tussen Middelburg en Cradock geleë. Dié lieflike kothuis het 'n privaat ingang en het 4 slaapkamers en 2 badkamers. 1 van die kamers het 'n koningingrootte...

Vanaf
R720
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Nieu-Bethesda, Bo-Karoo

Doornberg Gasteplaas is 'n ou, gevestigde produserende plaas in die Karoo. Die plaas is 9 km vanaf die dorpie Nieu-Bethesda in die Oos-Kaap. Die plaashuis is weggesteek tussen 200 jaar oue eikebome en is ideaal vir ...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Cacadu-distrik, Bo-Karoo

Onverwags is op 'n bekoorlike plaas in die Karoo en sowat 20 km vanaf Nieu-Bethesda. Dit bied gaste die ideale wegbreek van die besige stadslewe en 'n plaasgevoel. Die kothuis bestaan uit 1 slaapkamer en het slaapp...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 8 - Wys 71 tot 80 van 266 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za