Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Nuut

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Wilhelm Stahl Provincial Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Wilhelm Stahl Provincial Hospital.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Wilhelm Stahl Provincial Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Wilhelm Stahl Provincial Hospital

Vanaf
R450
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Noupoort , Noord-Kaap

Jalomè Guest House is is in die dorpie Noupoort in die Karoo geleë. Dis gerieflik tussen Johannesburg, Port Elizabeth en die Tuinroete. Die huis is ideaal vir 'n groep vriende, 'n gesin of persone wat reis. Daar ...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Noupoort , Noord-Kaap

De Poort Guesthouse is in Noupoort, 'n dorp halfpad tussen Johannesburg en Kaapstad in die ooste van die Karoo, geleë. Dit is die ideale plek vir 'n oornagstop. Hiér kan gaste die pragtige Karoo-sonsondergange en ...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Cacadu-distrik, Bo-Karoo

Bergplaas Natuurreservaat is 'n privaat natuurreservaat van 5000 hektaar wat in die Nieu-Bethesda/Graaff-Reinet-streek van die Groot Karoo geleë is. Dié omgewing is bekend vir die ruwe prag en oop ruimte wat so ei...

Vanaf
R2 150
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Cacadu-distrik, Bo-Karoo

Sneeuberg Nature Reserve is in die hartjie van die Groot-Karoo tussen Graaff-Reinet en Nieu-Bethesda geleë. Dit is 'n Nguni-beesplaas van 14500 ha en die tuiste van 'n hele rits wildsbokspesies. Sneeuberg bied 'n o...

Vanaf
R1 350
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Graaff-Reinet, Bo-Karoo

Blaauwater Plaas lê aan die voet van die majestueuse Lootsberge. Dié plaas behoort al vir generasies aan die Kingwills. Ons boer al vir meer as 100 jaar met merinoskape wat bekend is vir die puik gehalte van hul w...

Vanaf
R4 700
per nag, vir 10 mense
Selfsorg in Graaff-Reinet, Karoo

Tweefontein House skuil aan die voet van die Lootsbergpas en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n geskiedkundige plaashuis. Dié huis spog met baie van sy oorspronklike afwerkings soos houtplafonne en sementvloere....

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Karoo, Oos-Kaap

Mount Melsetter se Karoohuis is 'n pragtige plattelandse huis in die hartjie van die Karoo, halfpad tussen Middelburg en Steynsburg, langs die R56. Dié werkende plaas is in 1877 gestig en Mike en Candy Ferrar boer ...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Cacadu-distrik, Bo-Karoo

The Rest Farm lê aan die bokant van 'n opgaardam diep in die Sneeuberge in die Karoo, sowat 16 km vanaf Nieu-Bethesda op ’n grondpad. Dis die perfekte plek vir gesinne, paartjies en enkelreisigers wat op soek is ...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Graaff-Reinet, Karoo

Pienaarsbaken Farm Cottages is aan die voet van die Lootsbergpas tussen Graaff-Reinet en Middelburg in die Oos-Kaap geleë. Ons is 56 km vanaf Graaf-Reinet, 40 km vanaf Nieu-Bethesda en 60 km vanaf Middelburg. Die ...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Karoo, Oos-Kaap

Hillston Farm bied selfsorg-plaasverblyf is op 'n werkende plaas naby Middelburg in die Oos-Kaap. Die plaas is die ideale bestemming vir sterrekyk. Daar is meer as 'n honderd voëlspesies om te sien, insluitend die ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40 van 266 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za