Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Wilhelm Stahl Provincial Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Wilhelm Stahl Provincial Hospital.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Wilhelm Stahl Provincial Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Wilhelm Stahl Provincial Hospital

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Hanover, Noord-Kaap

Oppermanskraal bied gerieflike oornagverblyf op 'n prentjiemooi plaas sowat 15 km buite Hanover in die Karoo. Dit is ideaal vir gaste wat tussen Kaapstad en Johannesburg onderweg is. Verblyf is beskikbaar in 2 slaa...

Vanaf
R730
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Nieu-Bethesda, Bo-Karoo

Two Owls Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n eenslaapkamer-kothuis teen die rand van Nieu-Bethesda. Dié kothuis het 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad en 'n toilet. ...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Nieu-Bethesda, Bo-Karoo

Starry Nights Guest House is in die lieflike dorpie Nieu-Bethesda geleë en spog met dramatiese uitsigte en sonsondergange oor die ikoniese Kompasberg en die omgewing. Die gastehuis het 3 selfsorg-eenhede met stoe...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Nieu-Bethesda, Bo-Karoo

Die Kapokbosskuur is in die sonderlinge dorpie Nieu-Bethesda in die Oos-Kaap geleë. Die eenheid is 'n ou rousteen skuur wat in 'n unieke en knus kothuis met moderne geriewe omskep is. Di§ oopplan-eenheid bied sla...

Vanaf
R1 760
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Nieu-Bethesda, Bo-Karoo

Two Owls Guest House bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerhuis op die rand van die Karoodorpie, Nieu-Bethesda en front na die Kompasberg. Die huis beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer met 'n bad en '...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Lodge in Nieu-Bethesda, Bo-Karoo

And The Cow Jumped Over The Moon is 'n moderne, doelgeboude blyplek in Nieu-Bethesda. Dit is die ideale verblyf vir gaste wat hier kom kuier op pad iewers heen hier oorslaap. Die akkommodasie bestaan uit 2 selfsorg...

Vanaf
R1 980
per nag, vir 7 mense
Gastehuis in Nieu-Bethesda, Bo-Karoo

Elke's Guesthouse is in die hartjie van Nieu-Bethesda in die Oos-Kaap geleë en bied slaapplek aan 7 gaste. Dit is 'n bekoorlike dorpie met verskeie restaurante en koffiewinkels. Die wêreldbekende Uilhuis is ook in...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Nieu-Bethesda, Bo-Karoo

House No.1 bied gerieflike verblyf in 'n opgeknapte selfsorghuis en 'n tuinkothuis in die hartjie van Nieu-Bethesda. Die perseel is reg langsaan die boekwinkels en net 350 m van die Uilhuis af. Die huis het slaapp...

Vanaf
R220
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Nieu-Bethesda, Bo-Karoo

Die Owl House Backpackers is 'n stil, knus tuiste in 'n tuin in Nieu-Bethesda wat sy vorige bestaan as Boeddhiste-meditasiesentrum weerspieël. Daar is slaapplek vir 80 gaste en troeteldiere is welkom indien vooraf ...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Nieu-Bethesda, Bo-Karoo

Allemann se Huisie is in die hartjie van Nieu-Bethesda in die Oos-Kaap geleë en het slaapplek vir 2 gast. Nieu-Bethesda is 'n ouwêreldse dorpie met verskeie restaurante en koffiewinkels. Die wêreldbekende Uilhuis...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 6 - Wys 51 tot 60 van 266 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za