LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by @ 30 Zebra | LekkeSlaap
+9

@ 30 Zebra

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 17 resensies vir @ 30 Zebra
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Ashleigh R - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashleigh R
Saam met eggenoot / lewensmaat

They went over and beyond to make our weekend memorable!

We would definitely stay there again, very impressed!

Madie V - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, goed ingerig en bekostigbaar.

Ruim en netjies en in 'n baie rustige omgewing. Sal dit enige tyd aanbeveel.

Adri L - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri L
Enkelreisiger

Dis 'n awesome plekkie.

Letitia was regtig great .

Annelize V - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize V
Gesin met tieners

Goeie, netjiese en veilige verblyf.

Goeie waarde vir geld. Eienaars baie gasvry. Sal verseker weer by 30 Zebra bespreek.

Tyron S - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tyron S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasies.

Die eienaar, werkers en diere is baie vriendelik. Die plek is netjies, cosy en verskriklik baie mooi. Baie rustige atmosfeer. Sal beslis weer bespreek en met liefde ander aanbeveel.

Hettie M - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hettie M

Alles wat jy nodig het.

Ek en my seun het heerlik gebly by Leatitia, baie stil, rustig en veilige omgewing. Die grasdak is lekker groot en het alles binnekant wat jy nodig het, die groot yskas was ook beter as die ou kleintjies wat in meeste plekke is, ons het 2 aande oorgebly en daar was genoeg plek vir al ons goed. Baie netjiese plek met oor as genoeg privaatheid, niemand wat jou pla nie. Sal beslis weer hier gaan bly. Baie dankie vir jou gasvryheid.

Amanda K - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, rustige atmosfeer, goed ingerig, skoon

Die eenheid is goed beplan,baie netjies en skoon. Die gasvrou is vriendelik en bedagsaam. Ons sal ter enige tyd @ 30 Zebra aanbeveel

Phetole S - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phetole S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Elegant, amazing and Utopian.

Had a beautiful stay.

Kallie L - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kallie L
Enkelreisiger

Very comfortable.

Quiet, clean and comfortable.

Piet & Erica B - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Piet & Erica B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great location, comfortable cottage.

A cosy, well-equipped open-plan cottage, super comfy bed. The hosts were very chilled and left us to our own devices, which was great.

Lizani M - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizani M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie oulik.

Oulike plekkie. Baie netjies en skoon. Alles in die kamer wat mens kan nodig kry. Baie vriendelike diens. Ons sal beslis weer daar bly as ons deur Polokwane moet reis.

@ 30 Zebra's terugvoer

Hi Lizani

Dit was wonderlik om julle hier te hê, baie dankie vir die wonderlike en positiewe terugvoering.

Dankie
Laetitia

@ 30 Zebra
Elyzah M - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elyzah M
Gesin met klein kinders

Amazingly beautiful.

Everything about the place was splendid. We traveled with a two year old and I had no worries about the safety. The hosts where very friendly, lots of privacy and it is literally a two-minute walk to the mall. Such friendly dogs, very clean apartment. Silent surroundings. Everything was just a 10 star. I highly recommend it for family, individuals, couples ─ everyone. We will definitely book the place all the time. No more searching other accommodation in Polokwane. I'm a picky person when it comes to accommodations, but I was very impressed and satisfied. Thank you to the hosts.

@ 30 Zebra's terugvoer

Thank you Elyzah
It was a pleasure hosting you, thank you for the wonderful and positive review

@ 30 Zebra
Kgomotso B - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kgomotso B
Saam met eggenoot / lewensmaat

I had a great and quite stay.

Big room space and shower, clean place and comfortable couch. And a nice self-catering arrangement.

Thinus D - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thinus D
Enkelreisiger

Skoon, stil, vriendelik en baie lekker.

Vir iemand wat hou van 'n stil plek waar daar nie baie ander gaste bly nie is die 'n wenner. Baie skoon en gerieflike en eienaars is baie vriendelik. Die honde wat kom groet laat jou sommer tuis voel.

Adéle V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adéle V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en ruim.

@ 30 Zebra is 'n baie ruim gaste-eenheid vir 'n uiters billike prys. Die eenheid is baie privaat, skoon en netjies. Die badkamer lyk of dit onlangs nuut oorgedoen is, wat bydra tot die netheid van die eenheid. Alhoewel daar 'n losstaande waaier in die eenheid is, kan 'n lugverkoeler die betrokke eenheid selfs meer gemaklik maak.

@ 30 Zebra's terugvoer

Hi Adéle

Baie dankie vir jou wonderlike terugvoer, ek is baie bly dat julle lekker gekuier het by ons. Ons is besig om ‘n lugverkoeler in te sit. Ek hoop julle kom kuier gou weer by ons.
Dankie, Laetitia.

@ 30 Zebra
Arnold J - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arnold J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek is baie gasvry ontvang en die fasiliteite was puik.

Fasiliteite is baie netjies met veilige parkering. Sal definitief weer daar oornag in die toekoms.

@ 30 Zebra's terugvoer

Hi Arnold

Ek is baie bly julle het dit geniet, sien uit na julle volgende kuier

Groete
Laetitia

@ 30 Zebra
Carel S - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie meer as wat mens verwag - uitstekende waarde vir geld.

Baie meer as wat mens vir die prys verwag het - uitstekende woonstel baie goed toegerus met 'n great atmosfeer. Vriendelike en hulpvaardige diens. Kan dit vir seker aanbeveel as 'n eerste keuse. Kan werklik nie aan 'n enkele negatiewe dingetjie dink oor die plek nie.

@ 30 Zebra's terugvoer

Hi Carel,

Baie dankie dat julle, julle kuier by ons geniet het, baie dankie vir die wonderlike terugvoer. Ek hoop julle kom kuier weer gou by ons.

Dankie,
Laetitia

@ 30 Zebra
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zebra-straat 30, Fauna Park, Polokwane, 0700, Limpopo
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa8b80uJMoMQszTJfXIuuJRtDirvIRcRiPvbWiXcTSow6yzD7rA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650  per nag (vir 2 persone) 17 5 1 5 30 Zebra Street Fauna Park 0700 Limpopo 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -23.90435 29.482156588955
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!