LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Silver Tides Seaside Accommodation | LekkeSlaap
+53

Silver Tides Seaside Accommodation

Winteraanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 10 Mei 2021 tot 31 Mei 2021.

  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Marine-rylaan 481, Bluff, Durban, 4052, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 R900 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Silver Tides bied selfsorgverblyf wat geskik is vir sakereisigers én vakansiegangers. Geniet gerieflike kamers en hartlike gasvryheid net 100 m vanaf die strand en naby plaaslike restaurante en winkels. Dit is die ideale verblyf.

Die verblyf beskik oor 2 woonstelle op die boonste verdieping, 2 woonstelle op die onderste verdieping en 'n ruim strandhuis. Elke eenheid is smaakvol versier, ten volle toegerus en word daagliks skoongemaak. WiFi is beskikbaar.

Al die eenhede word daagliks skoongemaak behalwe op naweke en openbare vakansiedae teen geen ekstra koste. Die eenhede is 17 km vanaf Ushaka Marine World, 14 km vanaf die ICC en 47 km vanaf King Shaka Internasionale Lughawe.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 47 resensies vir Silver Tides Seaside Accommodation
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Marine-rylaan 481, Bluff, Durban, 4052, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Silver Tides Seaside Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 000
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
was R1 000
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Marine-rylaan 481, Bluff, Durban, 4052, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY3M2QzYTM5LTJiOWYtNDQwYS1iMGQ0LTZmNGRjZWQ4YmJjOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 000, nou Vanaf R900  per nag (vir 2 persone) 47 5 1 5 481 Marine drive Bluff 4052 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-18:00 09:00 -29.923156453307 31.017920983706
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!