@ Eden Dunes
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Albert Meyer-weg, Shelly Beach, Margate, 4240, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R850 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
@ Eden Dunes is in 'n veilige kompleks in Shelly Beach, Margate en hierdie vakansiewoonstel bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf. Dit is ideaal vir 'n klein gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n wegbreek by die see. Hierdie bekoorlike woonstel is stapafstand vanaf die strand en die Shelly-winkelsentrum en Spar. Dit bied ook maklike toegang tot die area se geriewe.
Die woonstel beskik oor 'n slaapkamer met 'n tri-stapelbed en die leefarea het 'n dubbelslaapbank en 'n bed vir 'n kind. Gaste deel die badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die woonstel bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders.
Die kombuis en die leefarea is oopplan en die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, alleenstaande vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. 'n Ontbyttoonbank skei die kombuis en die leefarea en het sitplek vir 4 gaste. Die leefarea het 'n TV en gemaklike sitplek.
Daar is veilige parkeerplek, parkeerplek vir 'n boot, gratis WiFi, braaigeriewe en 'n gemeenskaplike swembad.
Slaapplek
’n Bespreking by @ Eden Dunes sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Anthony Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Jaar gelys 2
Ligging
- Albert Meyer-weg, Shelly Beach, Margate, 4240, KwaZulu-Natal
- Gaste dink @ Eden Dunes het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Windsor-on-Sea Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Albert Meyer-weg, Shelly Beach, Margate, 4240, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom