6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 7 Graaff Reinet Avenue, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
@ Home Cottage 1 is 'n lieflike kothuis in die bekende dorpie Hartenbos en bied gerieflike selfsorgverblyf. Die kothuis is 'n ideale opsie vir familie of vriende wat vakansieverblyf naby die hoofstrand, ATKV Hartenbos, soek.
Die kothuis bied slaapplek aan 7 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 1 badkamer en 'n aparte toilet. Die hoofslaapkamer en die tweede slaapkamer het elk 'n dubbelbed en daar is 'n stapelbed in die derde slaapkamer. Die leefarea het 'n driekwartbed, en daar is 'n stort en 'n wasbak in die badkamer.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, wasmasjien, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel. Die leefarea het gemaklike rusbanke.
Die kothuis lei na 'n tuin met sitplek. Gratis WiFi en braaigeriewe is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Erika Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 53
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 7 Graaff Reinet Avenue, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Gaste dink @ Home Cottage 1 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
7 Graaff Reinet Avenue, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang