@ Kruger
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jacaranda-weg 12, Witrivier, 1240, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 900 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
@ Kruger is 'n bekoorliek woonstel in Witrivier. Dit bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf. Die woonstel is 'n uitstekende keuse vir klein gesinne, sakereisigers of vakansiegangers op soek na oornagverblyf.
Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 'n gedeelde badkamer en dit bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.
Die oopplan-leefarea en -kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, gasstoof, wasmasjien, tuimeldroër, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die etenstafel skei die kombuis van die leefarea en het sitplek vir 4 gaste. Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n slim-TV. Gaste kan met hul eie besonderhede en rekeninge op die toepe inteken.
Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar. Die woonstel het ook buitebraaigeriewe.
Slaapplek
’n Bespreking by @ Kruger sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Groot 5
- Fietsry
- Wildritte
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Elektriese kombers
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Lorraine Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Maande gelys 12
Ligging
- Jacaranda-weg 12, Witrivier, 1240, Mpumalanga
- Gaste dink @ Kruger het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Witrivier Panoramaroete Mpumalanga
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jacaranda-weg 12, Witrivier, 1240, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom