Keidebees Akkommodasie by à La Fugue Guesthouse | LekkeSlaap
+32

à La Fugue Guesthouse

1 resensie
Gastehuis
  • Kapasiteit: 29 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jan Groentjie-rylaan 40, Keidebees, Upington, 8800, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R975 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

à La Fugue Guesthouse is in Upington in 'n besonderse mooi tuin met 'n helderblou swembad, grasdak-lapa en 'n atmosfeer wat herinner aan dié van 'n tropiese eiland geleë.

Ons bied verblyf in lieflike hutte met slaapkamers wat na die beroemde komponiste vernoem is. Die Vivaldi-gesinshut is toegerus vir selforg en het 2 slaapkamers met slaapplek vir 4; die selfsorg-hut genaamd Mozart is 'n ateljeewoonstel met slaapplek vir 2; Rossini is 'n selfsorg-chalet van hout met slaapplek vir 3; die Bach-kamer het sy eie privaat ingang en het slaapplek vir 2; en die Chopin-kamer is heeltemal privaat en het slaapplek vir 3 gaste. Die laaste eenheid is 'n selfsorg-gesinswoontel met slaapplek vir 5 gaste in 2 slaapkamers met 2 badkamers en 'n privaat patio wat uitloop op die tuin. In Rossini en Chopin kan daar 1 ekstra bedjie of kot vir 'n kind van 1 tot 5 jaar bygevoeg word indien nodig, teen geen ekstra koste nie.

Ons is in 'n veilige, stil woonbuurt geleë waar jy, skemerkelkie in die hand, in die swembad kan ontspan terwyl jy na voëlgesang luister. Jy kan ook aansit by Kontinentale fynproewersaandetes en stewige laat-ontbyte wat deur die gasvrou Jacqueline voorberei word indien jy dit vooraf reël.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels
  • Frans
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 1 resensie vir à La Fugue Guesthouse
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Jan Groentjie-rylaan 40, Keidebees, Upington, 8800, Noord-Kaap
  • Gaste dink à La Fugue Guesthouse het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R975
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R975
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 29 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jan Groentjie-rylaan 40, Keidebees, Upington, 8800, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVlNjg1MTdkLWQwYzItNDU4My04NTllLTNmZDAwYjJlZDQ3Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R975  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 4 40 Jan Groentjie Drive Keidebees 8800 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.440215168735 21.294595561894
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za