@ Peace Overnight Accommodation
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Queen Mary-rylaan 4, Aliwal-Noord, 9750, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R800 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
@ Peace Overnight Accommodation is 'n gastekamer wat aan die eienaar se huis grens en is in Aliwal-Noord geleë. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek onderweg na verskeie bestemmings. Dit is ideaal vir 'n gesin of vriende.
Verblyf beskik oor 3 kamers. Die een kamer het 1 dubbelbed en die ander 2 kamers het 2 driekwartbeddens. Twee van die kamers deel 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en toilet. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ons voorsien tee- en koffiemaakgeriewe en komplimentêre, tuisgebakte beskuit.
Gaste is welkom om die eienaar se braaigeriewe te gebruik of lekker af te koel in die swembad.
Daar is parkeerplek vir 5 voertuie en @Peace is naby verskeie winkels, hospitaal en ander geriewe.
Kenmerke
Geriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Soekie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Queen Mary-rylaan 4, Aliwal-Noord, 9750, Oos-Kaap
- Gaste dink @ Peace Overnight Accommodation het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Aliwal-Noord Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Queen Mary-rylaan 4, Aliwal-Noord, 9750, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom