Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

@ R62 Langklip Estate Game Farm

Wildsplaas
Oryx
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Oryx beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders. Die eerste slaapkamer het 'n enkelbed en 'n dubbelbed. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort. Daar is 'n matras vir 2 kinders in die derde slaapkamer. Hierdie eenhede het gratis WiFi en braaigeriewe is ook beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Kindermatras vir 2
Slaapkamer 3
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKindermatras vir 2
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamerbediening
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Neem kennis dat daar 'n grondpad is wat na die eenhede lei. Gaste moet voor aankoms navraag oor die toestand van die pad doen, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Sonkragbeligting word in alle eenhede voorsien.
Ontbyt en aandetes kan teen 'n ekstra daaglikse koste gereël word.
Selfsorg word toegelaat, maar daar is 'n ekstra gasfooi per dag vir 'n gasyskas en gasstoof.
Gaste moet hul eie handdoeke saambring.
Kos en drinkgoed by die restaurant is nie ingesluit nie.
Gaste kan navraag oor aktiwiteite op die perseel en in die omgewing doen.
Elke eenheid het 12 V-stelsels vir beligting en om selfone te kan laai. Elektriese toestelle kan nie op hierdie stelsels gebruik word nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Skoenlapper
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Skoenlapper beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n matras vir 1 kind. Die badkamer het 'n stort. Hierdie eenheid is ook met 'n yskas toegerus.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed Kindermatras vir 1
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xDubbelbed
1 xKindermatras vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamerbediening
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Neem kennis dat daar 'n grondpad is wat na die eenhede lei. Gaste moet voor aankoms navraag oor die toestand van die pad doen, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Sonkragbeligting word in alle eenhede voorsien.
Ontbyt en aandetes kan teen 'n ekstra daaglikse koste gereël word.
Selfsorg word toegelaat, maar daar is 'n ekstra gasfooi per dag vir 'n gasyskas en gasstoof.
Gaste moet hul eie handdoeke saambring.
Kos en drinkgoed by die restaurant is nie ingesluit nie.
Gaste kan navraag oor aktiwiteite op die perseel en in die omgewing doen.
Elke eenheid het 12 V-stelsels vir beligting en om selfone te kan laai. Elektriese toestelle kan nie op hierdie stelsels gebruik word nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langklip Landgoed, R62 Langkloof Twee Riviere, Joubertina, 6410, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 4
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAYw0z0eoBqTxN299MHUpEr689Fbtu8uJHKQsnGM3up1lHywBbrU?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 25 5 1 4 Langklip Estate R62 Langkloof Twee Riviere 6410 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -33.815171587827 23.92179608345