Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

@ The beach

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 41

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 9 resensies vir @ The beach
Netheid
4.9/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.3/5
John M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John M
Gesin met klein kinders

Relaxed, amazed, breathtaking view, friendly neighbors.

It was great although time flew by. Everyone enjoyed it, especially the kids.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolandi S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yolandi S
Saam met vriende

Thoroughly enjoyed stay.

It was amazing staying at the venue.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cobus J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige see uitsig welkome ontvangs.

Ons het ons verblyf regtig geniet, die see uitsig is pragtig. Die eienaar is baie vriendelik. Ons het baie lekker gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kaylin R - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kaylin R
Saam met vriende

Comfortable and stress free.

You had a great experience. I really felt comfortable with the accommodation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chante M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chante M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kuier saam was lekker.

Fotos van die verblyf is akkuraat en WiFi werk sonder enige moeilikheid. Beddens is hard, so sal voorstel dat mense met rugprobleme of enige mediese kondisies dit net dubbelcheck. Parkeerarea is relatief naby aan die eenheid. Die braaiarea kyk direk af op ander besoekers se kuierarea en kan soms baie luid raak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolandi E - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi E
Gesin met klein kinders

It was a very pleasant getaway. I will highly recommend it.

We were pleasantly surprised with the accommodation. It was comfortable, clean, and close to the beach. The hosts were very friendly and accommodating. It's close to all shops and attractions. I will definitely go again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rudolph V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Rudolph V
Gesin met klein kinders

Ongerieflik.

* Geen loadshedding-back-up-oplossing nie - nie eers Magneto LED-ligte nie. * Geen waaier nie. * Geen handdoeke (al is dit nie 'n vereiste nie, het die meeste plekke waar ek al gebly het handdoeke, veral in die Kaap waar die humiditeit hoog is en dit baie reën). * Die hoofslaapkamer se deurhandvatsel kan nie van binne af oopmaak nie. * Die stoof het nie meer nommers op die draaiknoppies nie, so mens kan nie sien wat die temperatuur is nie. * Goedkoop beddegoed en beddens vir die tarief wat jy per dag betaal. * Die huis is bietjie beknop vir 4 mense. * Enkellaag toiletpapier is ook nie die standaard vir die prysklas nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ The beach se terugvoer

Goeie dag Rudolf

Ek is baie verbaas dat jy my akkommodasie ongerieflik gevind het.

My ander gaste is baie tevrede met my gerieflike en netjiese akkommodasie wat letterlik 'n paar tree van die strand af is en met die pragtige see-uitsig en swembad in die kompleks.
Ek stel voor dat jy in die toekoms seker maak dat jy 'n 5* akkommodasie bespreek. Ek kon ongelukkig nie aan jou versoek voldoen om laat middag eers uit te boek sodat julle in my woonstel kon wag vir julle vlug terug huis toe laat die aand nie, aangesien ek ander gaste gehad het wat dieselfde dag inboek.

Sterkte met jou volgende bespreking.

@ The beach
Sadeck M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sadeck M
Gesin met klein kinders

The place was in the perfect location with good views and close to all amenities.

Very relaxing and peaceful. Lovely view of the ocean. Very safe environment.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elre V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elre V
Gesin met klein kinders

Pragtige woonstel met al die nodige geriewe.

Die woonstel is baie gerieflik met 'n pragtige see-uitsig. Dit is binne loopafstand van die strand. Daar is veilige parkering binne die kompleks. Ek het baie lekker gebly. Die eienaar was baie vriendelik en behulpsaam met inboek en uitboek. Ek sal @ The beach verseker aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R1 300
R1 300 R910
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 300
R1 300 R910
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 300
R1 300 R910
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Shearwater-rylaan 17, Astonbaai, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfbf9674ba793d7f9691fd9c9051ff13424449e34aa576da8dd6244263459392d12da574b2ff9c8dab2d834b76d1d81202492?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300 nouVanaf R910 per nag (plek vir 6) 9 5 1 5 17 Shearwater Drive Aston Bay 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0841097269 24.911798621644
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem