Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

@ The C

Valsbaai
Vanaf
Vanaf R850
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Woonstel
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Valsbaai beskik oor 1 slaapkamer met 2 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n stort. Die kombuisie is toegerus met 'n mikrogolf, yskas-vrieskas, koffie- en teemaakgeriewe en 'n braaipan. Ander geriewe sluit Netflix, WiFi en lugversorging in. Parkeerplek is agter 'n hek beskikbaar. Daar is nie 'n stoof in hierdie kamer nie.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
Prys sluit in

Selfsorg.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Melkbaai
Vanaf
Vanaf R1 000
per eenheid
  • Plek vir 3 mense
  • Woonstel
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Melkbaai beskik oor 2 slaapkamers, die hoofslaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede slaapkamer het 'n enkelbed. Die badkamer het 'n stort. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, en koffie- en teemaakgeriewe. Ander geriewe sluit Netflix en WiFi in. Die eenheid het ook braaigeriewe en veilige parkeerplek agter 'n hek.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
Prys sluit in

Selfsorg.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Mardt-straat 6, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYwY2Y3YzQyLTA0ODItNGU5Zi1hMjUyLTUyYmRiMTUyMjRhYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 6 De Mardt street Strand 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0989099 18.83605
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem