- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 18 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kenneth Kaundaweg 67, Bayswater, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
@ The Villa is 'n luukse gastehuis wat in Bloemfontein, Vrystaat geleë is en gehalteverblyf aan sakereisigers en vakansiegangers bied. Die omgewing en parkeerplek is veilig en gaste kan met 'n geruste hart kom kuier.
Dié gastehuis bied 8 luukse kamers met en suite-badkamers en goeie geriewe, soos lugversorging, haardroërs, kluise, yskassies, glase, ysbakkies en tee- en koffiemaakgeriewe. Rook is verbode in al die kamers en elke kamer het 'n patio met 'n uitsig oor die tropiese tuin en kristalhelder swembad. Gratis WiFi is beskikbaar. Let wat dat rook in die kamers verbode is. One is troeteldiervriendelik, laat weet ons tydens bespreking indien jy troeteldiere gaan saambring.
@ The Villa is slegs 4 km van die N1 af en bied maklike toegang tot die Universiteit van die Vrystaat, hospitale, konferensiesentrums, die lughawe, restaurante, die middestad en malls. Die verblyf is ook 300 m vanaf die nuut opgeknapte Northridge Mall met verskeie winkels en restaurante.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Malie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 20
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Kenneth Kaundaweg 67, Bayswater, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
- Gaste dink @ The Villa het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Bloemfontein Vrystaat
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 18 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kenneth Kaundaweg 67, Bayswater, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom