Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oceanview @ Wilgers

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Eric Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 24 resensies vir Oceanview @ Wilgers
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Jaco L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco L
Gesin met klein kinders

Fantastiese uitsig en verblyf.

Ons het baie lekker gebly. Ons sal definitief weer hier bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brendan J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brendan J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing, lekker en vrek mooi.

Oceanview @ Wilgers was ongelooflik lekker. Mooi see-uitsig en baie rustige area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annette K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Die @ Wilgers is beslis my JBay huis van nou af.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons sal weer by @Wilgers gaan kuier.

Perfekte, pragtige plekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Richard H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard H
Saam met vriende

Veilig, baie skoon. Bed was baie gemaklik.

Pragtige plekkie om te bly. Baie netjies en skoon en het alles gehad wat ons benodig het. Ligging was uitstekend vir ons behoeftes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jake M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jake M
Besigheidsreis

Tidy accommodation with a beautiful view.

The accommodation was neat and tidy, and afforded a beautiful view. I enjoyed my stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sanet B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet B
Gesin met tieners

Baie lekker!

Ons het baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ivan S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons gaan nou braai en die see-uitsig geniet.

Ons het baie lekker gebly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maralize A - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maralize A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek.

Baie lekker gebly en baie mooi plek met mooi uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Everything was fine.

That was our best holiday place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annèl V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annèl V
Gesin met klein kinders

Mooi, rustig, lekke!

Ons het die huis se mooi uitsig en pragtige binne-versiering baie geniet. Die kombuis is ruim en die beddens lekker groot. Eric is ook 'n puik gasheer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius V
Saam met vriende

Perfekte blyplek, met 'n braai op die stoep, see-uitsig en alles wat jy nodig het!

Baie lekker gebly! Alles wat jy nodig het, en meer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cynthache L - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cynthache L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great.

It was really pleasant.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Angelique R - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique R
Gesin met tieners

Comfortable accommodation with all the amenities and great proximity to the beach.

The accommodation was clean and had everything we needed for a comfortable stay. The view from the balcony was a bonus. Our hosts were very friendly and helpful, but also gave us our space, which was really appreciated. Being close to the beach and all entertainment in Da Gama street was an added bonus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mike S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mike S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasheer hulpvaardig, vriendelik. Trappe net ongemaklik vir ons ouer mense vir dra van bagasie.

Pragtige uitsig, maar braaiarea kort dalk 'n afskorting van voor om wind op braai af te keer. Ongelukkig is die matras van die kamer aan binneplein se kant nie gemaklik nie en sal vervang moet word. Skriftelike instruksies vir gebruik van TV is nodig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Victoria V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Victoria V
Saam met eggenoot / lewensmaat

I enjoyed my stay at @ Wilgers with my husband, thanks to Eric and Ankie.

Perfect location, sea views, no worries about the load shedding, and home away from home with everything you need.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Crystal W - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Crystal W
Gesin met klein kinders

Lovely stay.

A comfortable stay. An extra blanket or two would have been nice as it was quite a chilly weekend, but overall, we were very happy with our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendrik S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gekuier in 'n goed toegeruste woonstel.

Kan die eenheid met vrymoedigheid aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oceanview @ Wilgers se terugvoer

Dankie julle. Kom kuier gerus weer.

Oceanview @ Wilgers
Jaco C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco C
Gesin met klein kinders

Goeie memories gemaak!

Het baie lekker gebly. Trappe was nie vir ons 'n probleem nie, maar kan dalk wees met 'n swaar coolerbox of bagasie op en af, of as trappe nat is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bernadette G - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernadette G
Saam met vriende

Ons het 'n wonderlike kuier gehad.

Baie oulike, skoon en netjies met 'n fantasiese uitsig. Die ontvangs was goed, vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Glenda L - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glenda L
Saam met eggenoot / lewensmaat

The accommodation is lovely and spacious with comfortable beds.

I thoroughly enjoyed my stay @Wilgers especially because it's location is close to everything. A clean and safe place to stay with all the amenities you will need. A comfortably furnished flat with a beautiful seaview. Also with Wifi and off street parking.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oceanview @ Wilgers se terugvoer

Glenda, could you please confirm why you rated us 2 out of 5 for cleanliness? We want to make ensure this doesn't happen again. Eric

Oceanview @ Wilgers
Magda B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda B

Ek en my volwasse dogter het by @wilsgers oor gebly.

Dis 'n pragtige woonstel met mooi uitsig en baie netjies. Die trappe mag net 'n probleem wees vir sommige persone. Pragtige woonstel in 'n veilige area. Die trappe was bietjie baie om bagasie op en af te dra. Sal meer geskik wees vir jonger persone.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cornelia J - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelia J
Saam met vriende

Verskriklike oulike plekkie.

Gasvrou baie oulik en behulpsaam. Die woonstel is goed toegerus en baie oulik versier. Ons het baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oceanview @ Wilgers se terugvoer

Dankie vir die resensie.

Oceanview @ Wilgers
Madelie V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelie V
Saam met vriende

Dit was regtig baie lekker. Ons het dit geniet en die akkommodasie was in 'n bekende area naby aan alles.

Ons sal mense aanraai om die akkommodasie te besoek. Nie geskik vir ouer mens as gevolg van trappe nie, maar verder is dit die moeite werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oceanview @ Wilgers se terugvoer

Dankie vir die resensie.

Oceanview @ Wilgers
Vanaf
R1 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wilgersstraat 10, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4f5789be811752d861676e5035f7d72bad177311625ec0ad0fe92f801dc7a86da7973949a3468c61df22dd5918b6afe10854?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense 24 5 1 5 10 Wilgers Street Wavecrest 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.035008688391 24.926224419151
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem