Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

1 Arrowood

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Perestrello-straat, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

1 Arrowood is gerieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Plettenbergbaai. Die kompleks bied 'n uitsig oor die baai, riviermond en strandmeer, en die sentrale ligging maak dit ideaal vir beide vakansiegangers en sakereisigers.

Dié grondverdieping-woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste in hierdie slaapkamers deel die tweede badkamer met 'n bad. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, koffiemasjien en 'n yskas-vrieskas toegerus, en daar is ook 'n toonbank met stoele. Die opwaskamer het 'n skottelgoedwasser. Die aangrensende sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar. Die leefarea lei na 'n stoep met braaigeriewe en 'n privaat tuin met 'n berguitsig.

Daar is 'n gemeenskaplike wasgoedsentrum in die kompleks wat gaste kan gebruik.

Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad met 'n swembadjie vir kleuters en veilige parkeerplek is beskikbaar. Die woonstel is naby die strand, gerieflikheidswinkels en restaurante.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Bad, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Paula Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 12

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Perestrello-straat, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Perestrello-straat, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbf4b6f84632a456fc88ccaacd6bb6ede9e808e7d0e2bf26f76eb40ad7ea280ecda189ce9b86fafbb2a84303ca7d7373af618?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6) Perestrello Street Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.057371999671 23.373940411046
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem