1 Concord Apartment
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kerkstraat 45, Hoek van Kerk- en Ryneveldtstraat, Stellenbosch, 5788, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 490 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
1 Concord Apartment is 'n selfsorgwoonstel tussen koffiewinkels, winkels en restaurante in Stellenbosch se middedorp.
Die ateljeewoonstel het lugversorging en bied slaapplek aan 2 gaste. Dit beskik oor 'n gekombineerde leefarea, kombuis en slaaparea. Die eenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuisie is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, wasmasjien, Nespress-masjien, eetgerei en breekware toegerus. Die sitkamer het 'n gemaklike rusbank en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Daar is ook 'n lessenaar en 'n stoel.
Die eenheid is op die eerste verdieping en word met 270 grade-glas omring. Jy kyk reg op die eikebome wat Kerkstraat omsoom - dis die naaste wat jy aan 'n boomhuis sal kom. Daar is 'n veilige parkeerplek op die perseel.
Verder is daar 'n koffiewinkel op die onderste verdieping en kroeë, restaurante en plaaslike winkels is binne stapafstand.
Slaapplek
’n Bespreking by 1 Concord Apartment sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Wynproe
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Privaat ingang
Dienste
- Diens op aanvraag
- Koordlose internet
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Klein kombuis
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ekstras
- Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Ligging
- Kerkstraat 45, Hoek van Kerk- en Ryneveldtstraat, Stellenbosch, 5788, Wes-Kaap
- Gaste dink 1 Concord Apartment het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Stellenbosch Sentraal Stellenbosch Boland Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kerkstraat 45, Hoek van Kerk- en Ryneveldtstraat, Stellenbosch, 5788, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom