20% af Kry 20% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Claremont Akkommodasie by 1 Cricklewood Place - Luxury Holiday Home | LekkeSlaap
+29
+29

1 Cricklewood Place - Luxury Holiday Home

2 resensies
Selfsorg
  • Op die Nippertjie-aanbod - Kry 20% af
  • Vanaf R3 850 per nag (plek vir 8)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cricklewood Place 1, Crescent-weg 21, Claremont, Kaapstad, 7708, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

1 Cricklewood Place is 'n moderne huis in die hartjie van Kaapstad se Suidelike Voorstede. Die huis is in Claremont na aan die meeste geriewe geleë en bied gemaklike slaapplek vir 8 mense. Dit is 'n veilige vakansiehuis met 2 parkeerplekke van die straat af.

Hierdie dubbelverdiepinghuis het gemaklike beddens met luukse linne. Die badkamers het 'n moderne, oop uitleg en beskik oor 'n stort en 'n bad. Die hoofslaapkamer lei na 'n balkon met pragtige berguitsigte. Op die onderste verdieping sal jy die oopplan-kombuis en -eetarea aantref. Die kombuis is ten volle toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, koffiemasjien, broodrooster, versapper, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n ontbythoekie met 3 kroegstoele. Die eetarea bied toegang tot die dek met 'n klein privaat tuin en 'n plonspoel. Daar is ook 'n sitarea met 'n TV. Hier kan jy jouself verlustig in luuksheid en elegansie.

Ons is gerieflik naby (minder as 1 km) Woolworths, Cavendish, Pick 'n Pay en Virgin Active-gimnasium geleë. Geniet alles wat Kaapstad het om te bied vanaf hierdie sentrale verblyf.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 2 resensies vir 1 Cricklewood Place - Luxury Holiday Home
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Cricklewood Place 1, Crescent-weg 21, Claremont, Kaapstad, 7708, Wes-Kaap
  • Gaste dink 1 Cricklewood Place - Luxury Holiday Home het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 850
per nag (plek vir 8)
Vanaf R3 850
per nag (plek vir 8)
Vanaf R3 850
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cricklewood Place 1, Crescent-weg 21, Claremont, Kaapstad, 7708, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZiZTFlZjI5LTNhNjEtNDFjZi1hOGRmLWIzODk4MmJlNjk3MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 850  per nag (plek vir 8) 2 5 1 5 1 Cricklewood Place 21 Crescent Road Claremont 7708 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -33.989796 18.467398
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za