1 Fisant

Voeg by Gunstelinge

 

Winteraanbod 10 % af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 1 Mei 2019 tot 31 Aug 2019.

Beskrywing

1 Fisant is 'n lieflike vakansiewoonstel op die eienaar se perseel in Sedgefield. Die pragtige kusdorp is deur strandmere, sandduine, denneplantasies, die Swartvlei-riviermonding en die warm Indiese Oseaan omring.

Die eenslaapkamerwoonstel het slaapplek vir maksimum 4 gaste en 'n privaat ingang, en is op die boonste verdieping van die eienaars se huis geleë. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n driekwartslaapbank in die leefarea vir 2 of 3 gaste. Daar is 'n bad en 'n stort in die en suite-badkamer.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskassie, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel en kooktoebehore toegerus. Die leefarea lei na 'n privaat balkon met braaigeriewe en 'n buite-etenstafel. 'n Werkstasie is ook in die eenheid beskikbaar.

Sedgefield is bekend vir sy matige weer heel jaar lank en dit maak dit 'n uitstekende vakansiebestemming waar gaste lekker kan swem, visvang, baarsvisvang, voëlkyk, plaaslike plaasmarkte kan besoek, of 'n opwindende geleenthede in die dorp kan bywoon.

Slaapplek

'n Bespreking by 1 Fisant sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Area 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Persoonlike Kluis
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier
  •  Sitkamer
  •  Kluis

Konferensie geriewe

  •  Kantoorgeriewe

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 1 Fisant gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 100 R990 per nag (vir 4 mense)

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 1 Mei 2019 tot 31 Aug 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za