Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

1 Kingfisher Heads

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Marlene Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 67

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 9 resensies vir 1 Kingfisher Heads
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Irwin H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irwin H
Saam met vriende

Netjiese moderne woonstel vir 'n kort wegbreek.

Ons was van die begin met gasvryheid ontvang, en alles was wonderlik en gerieflik. Ek sal aanbeveel vir 'n goeie nagrus oorbly of meer naby die Bergrivier waar jy lekker kan visvang of selfs net die mooiheid van die rivier waardeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roczanne H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roczanne H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing stay.

It was a lovely stay, the place is gorgeous and everything is available. Waking up to the view is the best part of staying there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem N - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willem N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was perfect.

Ons het dit baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mathilda V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mathilda V
Saam met vriende

Die plekkie was meer as wat ons verwag het. Pragtig gestileer en het niks kortgekom nie.

Die plekkie het 'n pragtige uitsig oor die Bergrivier gehad. Wonderlike slaapgeriewe en alles in kombuisie was modern. Marlene was baie behulpsaam en ons was bederf met ietsie soets met ons aankoms. Sal definitief weer hier 'n draai kom maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dotty A - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dotty A
Saam met vriende

Plek pragtig, goed toegerus en lekker verblyf. Gasvrou is behulpsaam en gasvry.

Alhoewel dit nie 'n alleen staande plek was nie, was dit ongelooflik gesellig en gemaklik. Slaapgeriewe van die bestes. Volle DStv asook WIFi. Sal weer boek en vir vriende vertel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolinda E - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolinda E
Saam met vriende

Ons was baie verbaas oor hoe oulik die plekkie is. Dit is selfs nog mooier as op die foto's.

Irene wat die plekkie skoonhou het 'n puik werk gedoen. Die kombuis het meer as genoeg fasiliteite en daar is selfs bulbs wat werk as dit loadshedding is. Ons gaan beslis weer daar kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Iona S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Iona S
Saam met vriende

We had an excellent visit. Excellent location on Bokkomlaan. So much to see and visit around the area. Our 3 to 4-days stay was not enough. We will be back.

Only matter to attend to is the security gate lock which we found was very difficult to unlock.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynn W - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynn W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Thoroughly enjoyed our stay and will return.

Would highly recommend this accommodation. Everything was of the finest quality and tastefully decorated. There were also many thoughtful extras included.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rayvan M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rayvan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik!

Baie rustig, en lekke verblyf!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 400
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 400
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterkantstraat 30, Kingfisher Heads 1, Velddrif, 7450, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAab782087cdb2d01eee3027b2649d682e90d6112ae35223c32f8c2085393dc2143859bdfc882a1845568af91a3060d9de1ddc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 4 mense 9 5 1 5 30 Waterkant Street Kingfisher Heads 1 7450 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.786432390128 18.189396623753
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem