1 NINE 1
Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 1 Jun 2024 tot 2 Aug 2024.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: High Ridge-weg 191, Athlone, Durban, 4051, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R1 990R1 493 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
1 NINE 1 bied 'n rustige en stylvolle ervaring in 'n sentraal geleë vakansievilla met 'n lieflike see-uitsig noord van Durban. Kom ontspan in die pragtige tuin en geniet Durban se sonskyn.
Die moderne verblyf bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers en 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die oorblywende 2 slaapkamers het elk 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is nog 'n stort in die derde badkamer. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea het 'n stylvolle kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek vir 6 gaste en 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n platskerm-TV. 'n Lessenaar en WiFi is ook beskikbaar.
Die skuifdeure lei na 'n onderdakstoep met 'n etenstafel en 'n Weber-braai. Aan die ander kant van die huis is daar 'n tweede onderdakstoep met meubels en 'n see-uitsig.
Hierdie verblyf is naby sportstadions en Umhlanga.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Badkamer
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Shelley Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- High Ridge-weg 191, Athlone, Durban, 4051, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 1 NINE 1 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Athlone Riverside Durban Noord Durban KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: High Ridge-weg 191, Athlone, Durban, 4051, KwaZulu-Natal