LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+26
Selfsorg in Hartenbos

1 on Tambotie   Prime picks icon.

Prime picks icon.

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 1 Tambotie Avenue, Hartenbosheuwels, 6520, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

1 on Tambotie is in Hartenbosheuwels, Wes-Kaap, en bied verblyf aan sakereisigers of gaste wat op soek is na gerieflike oornagverblyf.

Die knus kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak en stort.

Die leefarea beskik oor 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar. Die kombuis is met 'n mikrogolfoond, stoof, yskas-vrieskas, teemaakgeriewe, asook eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het sitplek vir 2 gaste.

Buite kan gaste pragtige uitsigte oor Mosselbaai geniet. en braai. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Hierdie kothuis gebruik 'n sonkragstelsel wat die ligte en WiFi tydens beurtkrag ondersteun.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 52 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Yvette B
5.0
Huis weg van huis! Baie oulike, skoon, gerieflike plek. Was maklik om in te kom. Die gasvrou was voortdurend in kontak. Baie smaakvol ingerig met alle...
Sien meer
Okt 2026
Vincent V
Gesin met klein kinders
5.0
Presies wat ek verwag het. Ons was vriendelik verwelkom. Alles was volgens verwagting. Ons het lekker gekuier en sal weer terugkom.
Sep 2026
Najuwa B
Saam met lewensmaat
5.0
I stayed for a week at the place. Very quiet. Beautiful view and sea view. It was amazing. The host was very helpful. Very clean and be...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2026
Frans B
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige skoon woonstel. Hierdie woonstel was silwer skoon en net 'n plesier om daar te woon. Die uitsig oor die see was 'n bonus en ons sal vir seker...
Sien meer
Sep 2026
Hennie O
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies, skoon en 'n lieflike uitsig. Baie lekker gebly. Netjies en skoon. Gasvrou was uiters behulpsaam.
Aug 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 52

Op LekkeSlaap 2 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute

Ligging

  • 1 Tambotie Avenue, Hartenbosheuwels, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink 1 on Tambotie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Bespreek

1 Tambotie Avenue, Hartenbosheuwels, 6520, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfe8bd5c56f8cb4f82220966184a556b18fd36f163607dc3cf604e91b4ae507708f0d0ef7e464c5bd0b30653715e35dd4f89e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 52 5 1 5 1 Tambotie Avenue Hartenbosheuwels 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.1265564 22.1025907