Ballito Akkommodasie by 1 Townsend | LekkeSlaap
+14

1 Townsend

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Townsend-weg 1, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

1 Townsend bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n vakansiewoonstel op ’n veilige perseel in Ballito. Die perseel is slegs 5 minute se ry vanaf die strand, winkelsentrums en restaurante.

Dié netjiese woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het 1 slaapkamer, 1 badkamer en ’n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die kamer het lugversorging, ’n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met ’n toilet en wasbak.

Die kombuis is goed toegerus met ’n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel en broodrooster. Daar is ’n etenstafel met 2 stoele en ’n rusbank in die leefarea. Buite is daar ’n privaat stoeparea met buitemeubels.

Die perseel het ’n gemeenskaplike swembad en veilige parkeerplek.

Slaapplek

’n Bespreking by 1 Townsend sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Townsend-weg 1, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Townsend-weg 1, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1x4wYlMK0lpdjhT02YRuyOH3ByPsahRDBDvgDjoPzNC5LpGwTr?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (plek vir 2) 1 Townsend Road Ballito 4420 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.536082866529 31.210505722754
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za