10 @ Hout
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Andrea Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 28
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Georgwin O - Jan 2024
Algehele gradering
Fantasmagories.
10 @ Hout se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie.
Maar wat ons die meeste waardeer het is die pragtige gebed wat jul vir ons gedoen het.
Baie seen en liefde
Catelynne S - Jan 2024
Algehele gradering
Wonderlike 3 nag verblyf in die liefdes huisie.
Michelle S - Des 2023
Algehele gradering
Clean, safe, and good value for money. Definitely a home away from home.
10 @ Hout se terugvoer
Thank you, Michelle. You were also so amazing, leaving everything spotless. Wishing you could have stayed longer. See you again soon!
Patrick B - Nov 2023
Algehele gradering
Uitstekend wonderlik.
Lees meer10 @ Hout se terugvoer
Baie dankie, Patrick, vir jul mooi resensie. Dit was vir ons 'n groot plesier om jul te kon bederf op jul groot dag. Sien uit om jul weer by ons te akomodeer. Vriendelike groete, Andrea en Johan.
Daniel M - Nov 2023
Algehele gradering
Excellent.
Annemarie G - Okt 2023
Algehele gradering
Dit was 'n baie aangename verblyf oor 2 nagte. Die gasheer en -vrou was baie behulpsaam met inligting.
10 @ Hout se terugvoer
Liewe Annemarie en Colin,
Baie dankie vir Jul mooi resensie. Ons het julle net so baie geniet. Kom asb weer.
Baie liefde
Johan en Andrea
Johan F - Sep 2023
Algehele gradering
Pragtige historiese huis met moderne veiligheid.
Ansie M - Aug 2023
Algehele gradering
Ongelooflike rustige atmosfeer.
Annely M - Aug 2023
Algehele gradering
Huis van liefde.
10 @ Hout se terugvoer
Dit was net een groot plesier. Dankbaar ek kon jou help.
Dankie vir jou mooi boodskappe en dat jy my op hoogte gehou het van jou ordering.
Liefies
Andrea
Willem V - Jun 2023
Algehele gradering
Topdiens, uitstekend.
10 @ Hout se terugvoer
Baie dankie Willem, waardeer dit opreg. Julle is uitstekende gaste. Net te kort gekuier. Hoop ons sien julle weer by ons in die toekoms. Vriendelike groete. Johan en Andrea
Pieter V - Jun 2023
Algehele gradering
Fantasties.
10 @ Hout se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi boodskap. Voorwaar lekker met julle gekuier. So dankbaar ons kon saam met jou bid. Kom kuier asb weer vir ons. Baie liefde. Johan en Andrea
Elandi P - Mei 2023
Algehele gradering
Vriendelike gasheer en gasvrou.
10 @ Hout se terugvoer
Baie dankie Elandi.
Julle is kosbare gaste.
Sal jul graag weer wil akkommodeer.
Vriendelike groete
Johan en Andrea
Levi M - Mrt 2023
Algehele gradering
Warm welcome and superb hosting.
10 @ Hout se terugvoer
Dear Levi,
Thank you for your kind words. You were an amazing guest; prepared to be shuffled around to accommodate me.
You are always welcome and loved having you as our guest.
Take care.
Edwin B - Mrt 2023
Algehele gradering
Tannie Andrea en oom Johan het ons toegelaat in hul private deel van die huis, waar hulle bly, en ons baie tuis laat voel.
10 @ Hout se terugvoer
Goeie more Edwin,
Stem saam het so lekker gekuier. Dis altyd vir ons lekker as gaste so tuis voel in ons huis. Dit is ons doelwit om die gawe wat die Here vir ons gegee het uit te leef en almal so baie te geniet.
Ja asb kom kuier gerus weer.
Vriendelike groete
Johan en Andrea
Susi E - Feb 2023
Algehele gradering
Baie aangenaam en rustig.
Lees meer10 @ Hout se terugvoer
Wi Susi ons is so dankbaar dat julle dit by ons geniet het. Jammer ek persoonlik was nie hier nie, so jy en Theunis sal maar weer moet kom sodat ek julle ook kan leer ken. Hoop jy het volkome herstel.
Vriendelike groete
Johan en Andrea
Carol B - Jan 2023
Algehele gradering
Ons het ‘n wonderlike tyd gehad. Selfs een aand langer gebly!
Joyal J - Des 2022
Algehele gradering
Absolutely amazing.
10 @ Hout se terugvoer
My dear Joyal,
It was such a pleasure to accommodate you and your friends. You made us feel so at ease from the first moment we met. Thank you for being such great guests in our home. Thank you for leaving everything in the way you found it. We are really looking forward to having you again. Much love
Andrea and Johan.
Davison M - Nov 2022
Algehele gradering
Awesome.
Ntando Prince M - Sep 2022
Algehele gradering
Had the best time and learned so much in a few days from Tannie Andrea and Mr Johan. Such a wonderful lady with a very kind heart along with Mr Johan who is such a loving person.
Olivia P - Aug 2022
Algehele gradering
Vriendelik, tuistelik en net lekker.
10 @ Hout se terugvoer
Dit was heerlik om julle by my te kon he. Laat my weet wat jul meer vir veiligheid sou aanbeveel. Ligging kan ek ongelukkig niks aan verander nie.
Hoor baie graag voorstelle.
Vriendelike groete
Andrea
Wayne M - Jun 2022
Algehele gradering
First off, this is the place to visit when traveling to the West Coast.
10 @ Hout se terugvoer
Dear Wayne,
Thank you very much for the kind words. You were also an amazing man who made it easy for us to have made you feel welcome.
You are welcome anytime if you are in our area or just to come and say hello.
Rozanne K - Mei 2022
Algehele gradering
'n Huis weg van jou eie huis.
10 @ Hout se terugvoer
Liewe Rozanne
Jy was so groot vreugde in ons huis met jou borrelende persoonlikheid.
Dit maak dit dan soveer makliker om jou te kon bederf.
Danbaar dat indien jy weer die rigting kom jy vir sal kom hallo se.
Liefde groete
Andrea
Renaldo M - Mei 2022
Algehele gradering
Dit was regtig amazing!
10 @ Hout se terugvoer
Dit was lekker om julle by ons te kon he.
Renaldo, van jul goedere het hier agter gebly.
Vriendelike groete
Andrea
Deon N - Mei 2022
Algehele gradering
Very nice place to stay.
10 @ Hout se terugvoer
Baie dankie Deon. Julle is twee gawe mense. Ek sal jul graag weer by ons laat kom bly.
Vriendelike groete
Andrea Geyer
Sakhiwo M - Mei 2022
Algehele gradering
Wow. 10/10. The owners were so friendly and loving.
10 @ Hout se terugvoer
Sakhiwo, it was so nice having you here.
May you get the job you are praying for.
Greetings
Andrea
Michael J - Apr 2022
Algehele gradering
Lovely people. Friendly and very kind people.
10 @ Hout se terugvoer
Michael en Marianna was so 'n plesier om by ons te kon hê. Hul vriendelikheid en mededeelsaamheid was amazing. Regtig lieflike nuwe vriende gemaak.
Weereens baie dankie vir "Blessing".
Lief julle!
Tokkie R - Apr 2022
Algehele gradering
Verskriklik lekker gekuier en gesels. Ons kon net nie wegkom daar nie. Ons het lieflike vriende gemaak.
Lees meerEarl Z - Mrt 2022
Algehele gradering
Great.
10 @ Hout se terugvoer
Dankie Earl...
Waardeer dit opreg!!
Andrea en Johan Geyer
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Houtstraat 10, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap