Nieuwoudtville Akkommodasie by 10 Downing Street | LekkeSlaap
+14

10 Downing Street

7 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat, Nieuwoudtville, 8180, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

10 Downing Street is 'n lieflike selfsorghuis vir 6 gaste in Nieuwoudtville.

Die huis beskik oor 2 slaapkamers en elke kamer het 2 enkelbeddens. Elke kamer het ook 'n privaat badkamer met 'n stort. Daar is 2 enkelslaapbanke in die sitkamer. Linne en handdoeke word voorsien en die kamers het elkeen 'n muurverwarmer en elektriese komberse vir die winter.

Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n mikrogolfoond, stoof, oond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n wasmasjien. Gaste kan in die sitkamer wat toegang tot die stoep bied ontspan.

Nieuwoudtville is 'n gewilde bestemming gedurende die blommeseisoen en bied besienswaardighede soos die Hantam Botaniese Tuin, die Oorlogskloof Natuurreservaat waar gaste kan voetslaan, fietsry en voëlkyk en die Nieuwoudtville-waterval wat pragtig is na reën.

Slaapplek

’n Bespreking by 10 Downing Street sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 7 resensies vir 10 Downing Street
Netheid
4.9/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Voortrekkerstraat, Nieuwoudtville, 8180, Noord-Kaap
  • Gaste dink 10 Downing Street het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Nieuwoudtville Noord-Kaap
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat, Nieuwoudtville, 8180, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbQQefWUokdGBS8pzoWqbay2mkfv958XNJtnEZ3MYMADrLRuYOL?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 300  per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 Voortrekker Street Nieuwoudtville 8180 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -31.375183993159 19.111320261447
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za