Paradise Beach Akkommodasie by 10 Ebertsohn | LekkeSlaap
+11
+11

10 Ebertsohn

2 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 5)
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Ebertsohn Straat, , Jeffreysbaai, 6223, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

10 Ebertsohn is in Paradysstrand naby Jeffreysbaai geleë en bied gehalte-verblyf vir jou volgende gesinsvakansie. Die eenheid is minder as 'n kilometer van die strand af en na aan al die nodige geriewe.

Die woonstel het 2 slaapkamers, elkeen met 'n dubbelbed, en die 2 kamers deel 'n badkamer. Die kombuis is volledig toegerus met alles wat jy benodig vir selfsorgverblyf. Die oopplan-leefarea beskik oor gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv. Onthou asseblief om jou eie dekodeerder en slimkaart saam te bring vir die DStv. Die sitkamer kan ook slaapplek bied vir 'n vyfde persoon op 'n enkelbed en daar is 'n ingeboude binnebraai.

Gaste is welkom om aan die talle watersporte in die omgewing deel te neem. Daar is iets vir elke ouderdom insluitend vlieërbranderry, bootvaarte, kano's en visvang.

Ongelukkig word geen troeteldiere toegelaat nie.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 2 resensies vir 10 Ebertsohn
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • 10 Ebertsohn Straat, , Jeffreysbaai, 6223, Oos-Kaap
  • Gaste dink 10 Ebertsohn het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Ebertsohn Straat, , Jeffreysbaai, 6223, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE4NDgzZDcyLWFjMGYtNDczYy05YzM4LWRiMjcxNzFhMzI3Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 100  per nag (plek vir 5) 2 5 1 5 10 Ebertsohn Street Paradise Beach 6223 Oos-Kaap 086 999 0018 13:00-19:00 10:00 -34.099918421662 24.892138838768
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za