Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

10 Seaview Close

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Mikele P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Ongelooflik! Ons hele gesin het ’n ongelooflike lekker naweek by 10 Seaview Close gehad. Behalwe dat dit pragtig skoon was, is die eenheid ook baie stylvol ingerig. Alles, van die meubels tot die beddegoed, was van uitstekende gehalte en het gesorg vir drie heerlike, rusvolle nagte. Weereens, baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debbie D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Skoon, netjies, alles wat werk, alles wat jy nodig het vir 'n selfsorg-eenheid! Ongelooflike mooi plek en alles wat werk! Skoon verblyfarea en stil omgewing. Ons was aangenaam verras met die mooi woonstel - 'n bonus vir ons was die aircons! Ons het nie gedink daar sou aircons in die unit wees nie - so well done!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Carel Gert Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 8 maande

Vanaf R1 650
R 1 650 R 1 485
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 650
R 1 650 R 1 485
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seaview-keeromstraat, Shelley Point Estate, St. Helenabaai, 7380, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2dc1ce507b5b7cfa3338ec9fa729e691ba4c3afcb0016ea0e582462d38c1946e2f2fde574a941726c8ad60ac48ce860efc0f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 650 nouVanaf R1 485 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 10 Seaview Close Shelley Point Estate 7380 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.711193545907 17.974480214398

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang