LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 10 Steyn Garden Apartment | LekkeSlaap
+12

10 Steyn Garden Apartment

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steynstraat 10, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R520 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

10 Steyn Garden Cottage is in Oudtshoorn geleë en bied gehalte-verblyf, ideaal vir reisigers, vakansiegangers en oornaggaste. Dit is lekker naby aan talle doendinge, besienswaardighede, restaurante en winkels in Oudtshoorn.

Dié tuinwoonstel is in 'n pragtige, stil omgewing en het lugversorging, 'n privaat ingang en 'n tuin. Die kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Ander geriewe in die kamer sluit koffie- en teemaakgeriewe, 'n yskassie, mikrogolfoond en 'n sitkamer in. Daar is 'n TV met DStv en gratis WiFi. Koffie, tee en koekies word voorsien.

Gaste het toegang tot 'n privaat tuin en swembad.

Slaapplek

’n Bespreking by 10 Steyn Garden Apartment sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 42 resensies vir 10 Steyn Garden Apartment
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Steynstraat 10, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Gaste dink 10 Steyn Garden Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R520
per nag (plek vir 2)
Vanaf R520
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steynstraat 10, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQgxlkFcMuTZ1qnlZLJXnjthIHQV7311OrHAT1hNW1z5OgajclG?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R520  per nag (plek vir 2) 42 5 1 5 10 Steyn Street Oudtshoorn 6620 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.58431 22.19465
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!