10 Sunset Boulevard

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

10 Sunset Boulevard is 'n selfsorgwoonstel in Bloubergstrand.

Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het elkeen 'n dubbelbed. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer. Wit perkallinne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. 'n Skottelgoedwasser en wasmasjien word voorsien. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met stoeltjies. Die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV.

Die leefarea lei na 'n lieflike balkon met 'n buite-etenstafel met 4 stoele en gasbraaigeriewe. Die balkon spog met 'n see- en berg-uitsig. Die veilige woonstelblok het 'n hysbak en daar is 'n aangewese onderdakparkeerplek.

Slaapplek

'n Bespreking by 10 Sunset Boulevard sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 10 Sunset Boulevard gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 185 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za