10 Windell Self Catering Accommodation

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 116 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Keren P
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2025

Absolutely lovely, host was very helpful. The whole stay was really great, highly. Absolutely lovely, host was very helpful. The whole stay was really great, highly recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmaine V
1 nag
5.0
Aug 2025

Veilig en rustig. Vriendelike ontvangs. Netjies. Warm skoon beddegoed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Olof B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Gerieflik. Skoon, stil, netjies en bekostigbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cobus G
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Apr 2025

10 Windell Self Catering Accommodation. Baie dankie vir 'n heerlike paar dae se verbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karel J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jul 2025

Goeie waarde vir geld. Skool, goeie prys, goed geleë. Die eenheid was groot genoeg vir my en die gesin. Stil en goeie lugting.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Georgine W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Okt 2025

Dit was nie so lekker nie, veral as jy ongeveer 7 dae daar moet wees. Baie dankie vir my verblyf by u perseel. Ons het die skoon en netjiese toestand van die plek waardeer. Daar was egter ’n paar aspekte wat ons graag onder u aandag wil bring: Die advertensie vermeld dat die verblyf 500 m van Durbanville Mediclinic geleë is, maar volgens meting is dit ongeveer 1,2 km. Die WiFi-sein was baie swak en het gereeld onderbreek. Die televisie het slegs oop kanale gehad, meeste programme was telenovelle. Een sportkanaal wat net sokker wys. DSTV is nie beskikbaar nie. Ek deel hierdie terugvoer sodat toekomstige gaste se ervaring moontlik verbeter kan word.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Debbie V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Convenient, clean, very comfortable. Great choice for us as we were playing golf at Durbanville Golf Course. Also close to some great wine estates and restaurants.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liani S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Kan vir seker aanbeveel - veilig, netjies en skoon. Skoon netjiese verblyf. Heerlike oornagplekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus I
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Baie gerieflik en lekker. Skoon, gerieflike en netjiese akkommodasie. Word hoog aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 116

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Windell Street, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAjNdsLRT8JQn65D0hheGBK00HDtcEzdFkcu5MNqkn2YQ98f3CKb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 116 5 1 5 10 Windell Street Durbanville 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.83184 18.65316

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang