6 gaste
2 slaapkamers
5 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 4 Lelie Lane, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
1000 Stay is 'n selfsorg-vakansiehuis in die kusdorpie Stilbaai.
Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers op die grondverdieping met 'n addisionele slaaparea in die soldergedeelte van die huis. Die hoofslaapkamer op die grondverdieping het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en 'n toilet. Die tweede aparte badkamer het 'n bad en 'n toilet. Die tweede slaapkamer op die grondverdieping het 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n oop solder met 2 enkelbeddens.
Die kombuis het 'n eilandtafel en is met 'n stoof, oond, broodrooster, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.
Die leefarea het 'n groot etenstafel en klavier sowel as trappe wat na die solderarea lei. Die sitkamer het n gerieflike sitkamerstel asook n aparte rusbank, platskerm-TV sowel as 'n binnebraai-area.
Gaste het toegang tot 3 parkeerplekke op die perseel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Carin Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 12
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 4 Lelie Lane, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
- Gaste dink 1000 Stay het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
4 Lelie Lane, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang