Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

102 Parama

Selfsorg
Spesiale Aanbod 40% af

Kry 40% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 18 Jun 2025 tot 31 Jul 2025.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: West Quay-weg 1, 102 Parama, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
  • Vanaf R7 000 R4 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

102 Parama bied elegante selfsorgverblyf in 'n stylvolle woonstel langs die oewer van die Waterfront Yacht Basin in Kaapstad se ikoniese V&A Waterfront. Hierdie grondvloerwoonstel, geleë in 'n veilige gebou, is die ideale keuse vir gaste wat 'n rustige toevlugsoord langs die marina soek met maklike toegang tot die belangrikste besienswaardighede.

Die woonstel bied gemaklik slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens bevat. Die badkamer is toegerus met 'n bad, stort, dubbelwasbak en toilet. Kwaliteit beddegoed en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid het 'n omsetter wat die meeste ligte en sommige toestelle dek vir enige kragonderbrekings.

Die ruim oopplan-leefarea beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Aangrensend aan die kombuis is 'n eetkamertafel met 8 sitplekke. Die sitkamer bied sagte sitplek en 'n platskerm-TV met volledige DStv-kanale. Gaste het ook toegang tot gratis WiFi.

Groot skuifdeure maak oop na 'n balkon met 'n buite-eettafel, wat 'n rustige uitsig oor die Yacht Basin bied. Gaste kan die V&A Waterfront se verskeidenheid winkels, restaurante en vermaak verken.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Voorsiening vir beurtkrag

Ligging

  • West Quay-weg 1, 102 Parama, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R7 000
R 7 000 R 4 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf R7 000
R 7 000 R 4 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: West Quay-weg 1, 102 Parama, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6f16f8793f5cb6d55dd9b7e09f7fa40d7687b5a5bb06118085d66b01bfc6dc4326feb31379c1b2f03eaa6941837eb827929f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R7 000 nouVanaf R4 200 per nag (plek vir 4) 1 West Quay Road 102 Parama 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.90987 18.4205

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang