LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 103 Camarque | LekkeSlaap
+44

103 Camarque

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: North Beach-weg 27, Umdloti Beach, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

103 Camarque bied selfsorgverblyf in 'n veilige woonstelkompleks in die kusdorp Umdloti, net 'n entjie van die strand af.

Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en het 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede kamer het 'n koningingrootte-bed en die derde kamer het 'n dubbelbed en toegang tot die hoofbadkamer. Elke slaapkamer het 'n plafonwaaier.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Verder is daar 'n ontbyttoonbank met stoele en 'n sitkamer met lugversorging, 'n gemaklike rusbank en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale.

Die kompleks het 'n gemeenskaplike braai-area en swembad. Veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar. Doendinge in die omgewing sluit swem, branderplankry, hengel, seilplankry, duik en gholf in.

Slaapplek

’n Bespreking by 103 Camarque sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 2 resensies vir 103 Camarque
Netheid
5.0/5
Diens
3.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • North Beach-weg 27, Umdloti Beach, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 103 Camarque het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: North Beach-weg 27, Umdloti Beach, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAgn9Ia4WRi5ODW2nHNtlOYVIETh8pAkgb13gTtaa7tEx06Yq0mh?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 500  per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 27 North Beach Road Umdloti Beach 4350 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.665739224135 31.120993571733
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!