We are bilingual! Pick your language: Ons is tweetalig! Kies jou voorkeurtaal:
Successfully reported

103 La Cabina

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 25% af

Kry 25% af vir verblyf wat 25 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coralweg 10, Table View, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 0
  • Vanaf R1 500 R1 125 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

103 La Cabina is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks sentraal in Bloubergstrand en is naby winkels en die strand.

Hierdie grondverdieping-eenheid bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed, asook 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien. Gaste moet asb. hul eie strandhanddoeke saambring.

Die hoofleefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekgoed, asook 'n toonbank met 4 stoele toegerus is. Die kombuis lei na 'n sitarea met 'n TV met toegang tot Netflix, asook 'n dubbelslaapbank. Gratis WiFi is beskikbaar.

Let dat 2 LED-ligte vir beurtkragdoeleindes voorsien word, sowel as 'n enkelgaskookplaat.

Daar is 'n onderdakstoep deur die skuifdeure met buitemeubels en 'n Weber-braai. Gaste kry veilige parkeerplek binne die kompleks en die kompleks het 'n waskamer waarvan gaste gebruik kan maak.

Slaapplek

’n Bespreking by 103 La Cabina sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Kinderbank vir 2
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xKinderbank vir 2

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir 103 La Cabina
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Coralweg 10, Table View, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink 103 La Cabina het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 500
R1 500 R1 125
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 500
R1 500 R1 125
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coralweg 10, Table View, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 0
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3ab19f1f7fc80cb002d043667b72a8545936c1e5afe362a2e2c9febf3b70d5f1e0a05e228d55a3b1496319cbcd721264c8bd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R1 125 per nag, vir 4 mense 4 5 1 5 10 Coral Road Table View 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.8186927 18.4763597