Parys Akkommodasie by 103 Vaal de Grace | LekkeSlaap
+16
+16

103 Vaal de Grace

1 resensie
Selfsorg
  • Vanaf R4 000 per nag (plek vir 8)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R59, Soetdoring-singel 103, Vaal de Grace Gholflandgoed, Parys, 9585, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

103 Vaal de Grace is 'n lieflike vakansiehuis op 'n gholflandgoed aan die oewer van die Vaalrivier in Parys. Die landgoed spog met 'n 18 putjie-gholfbaan wat deur Nick Price ontwerp is, asook 'n verskeidenheid voëls.

Dié dubbelverdiepinghuis beskik oor 4 slaapkamers met lugversorging en het slaapplek vir 8 gaste. Al die kamers is op die boonste verdieping en het elk 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Elke kamer het 'n en suite-badkamer.

Die oopplan-kombuis en -leefarea is onder. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en 'n skottelgoedwasser toegerus. Die leefarea het 'n tafel met 8 stoele, gemaklike rusbanke, 'n TV met DStv en 'n houtkaggel. Gratis WiFi is beskikbaar en daar is 'n ekstra yskas in die motorhuis. Daar is ook 'n wasmasjien, tuimeldroër, ingeboude braaigeriewe op die stoep en 'n swembad met 'n veiligheidsnet.

Doendinge in die area sluit hengel, kanovaart, witwatervlotvaart, bergfietsry en perdry in.

Slaapplek

’n Bespreking by 103 Vaal de Grace sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir 103 Vaal de Grace
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • R59, Soetdoring-singel 103, Vaal de Grace Gholflandgoed, Parys, 9585, Vrystaat
  • Gaste dink 103 Vaal de Grace het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 8)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R59, Soetdoring-singel 103, Vaal de Grace Gholflandgoed, Parys, 9585, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWuUoPNr0JtIDjhdgeCFEDlruZu2bo1J1QuDMHEU4MSypTNmx4F?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R4 000  per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 R59 103 Soetdoring Crescent, Vaal de Grace Golf Estate 9585 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.926395677214 27.410791360188
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za