LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 104 on 10th Street - V16 | LekkeSlaap
+10

104 on 10th Street - V16

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4de Straat 104, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 175 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

104 on 10th Street - V16 is 'n selfsorghuis in Hermanus. Dié gewilde vakansiedorp is veral bekend onder walvisliefhebbers. Die natuurskoon is asemrowend, die klimaat is gematig, daar is heelwat doendinge, die floraryk is divers, en dit is lekker naby Kaapstad. Dit is ideaal vir vakansiegangers wat die Overberg wil verken.

104 on 4th Street - V16 het slaapplek vir 4 gaste in 2 slaapkamers en daar is 2 badkamers, en 'n kombuis en leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n stort, wasbak en toilet in die en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n bad in die tweede badkamer en 'n aparte gastebadkamer is beskikbaar.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n wasmasjien, skottelgoedwasser, stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekwarea. Die eetarea het sitplek vir 4 gaste en daar is 'n gerieflike sitkamerstel e 'n TV met DVD-speler in die sitkamer. 'n DStv-koppelpunt is beskikbaar, so bring gerus jou eie dekodeerder en slimkaart saam.

Slaapplek

’n Bespreking by 104 on 10th Street - V16 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • 4de Straat 104, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 175
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 175
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4de Straat 104, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUwMTA2MzJmLWQzNmUtNDk1Yy1iNGExLTcyZDFhOTZjMjFkMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 175  per nag (plek vir 4) 104 10th Street Hermanus 7200 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.4058017 19.2844272
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!