+139
Gastehuis in Clarens

105 Clarens Golf Villa

6 gaste

3 slaapkamers

3 beds

3 badkamers

  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 105 Clarens golf estate, Clarens Golf Estate, Clarens, 9707, Vrystaat Sien kaart

Beskrywing

105 Golf Estate Front Row bied gemaklike selfsorg-villa-akkommodasie op die voorste ry van die Clarens Gholflandgoed, Vrystaat - ideaal vir 'n gesinswegbreek.

Die eenheid bied slaapplek vir tot ses gaste en bestaan uit drie slaapkamers en drie badkamers. Elke slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet - waarvan een ook 'n bad insluit.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, Nespresso-masjien, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Die sitarea bied gemaklike sitplek, 'n slim-TV met Netflix en Showmax, gratis WiFi en asemrowende uitsigte vanuit elke hoek.

Gaste kan ontspan op die ruim ingeslote patio, wat 'n eetkamertafel met ses sitplekke insluit - perfek om maaltye te geniet terwyl hulle die natuurskoon inneem.

Veilige parkering word voorsien vir gemoedsrus gedurende u verblyf.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Wasgoeddiens
Mooi uitsig

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Brian Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 60

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 105 Clarens golf estate, Clarens Golf Estate, Clarens, 9707, Vrystaat
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 5 490
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 490
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 5 490
per nag (plek vir 6)
Bespreek

105 Clarens golf estate, Clarens Golf Estate, Clarens, 9707, Vrystaat

Sien kaart
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6670b0bc5127553e036cf9e57e457f7d5750fa0641178a96814459217a21f9a0b9ed382842d8ac0b9d51ffc517c4a24e5f41?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 490 per nag (plek vir 6) 105 Clarens golf estate Clarens Golf Estate 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -28.506406914944 28.426734144764
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang