105 on Beach | Sage Room
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Tariewe wat vertoon word, is slegs op 'n kamerbasis.
Huisreëls
Die verblyf word via trappe bereik en is moontlik nie geskik vir jong kinders, bejaarde gaste of diegene met beperkte mobiliteit nie.
Daar is 2 worshonde op die perseel.
Gaste het nie toegang tot die kombuis of braaigeriewe nie.
Dit is nie 'n selfsorg-eenheid nie. Daar is geen gebruik van die kombuis of braaigeriewe vir gaste op die perseel nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
10 Golden Mile Boulevard, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang