Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

106 Les Mouettes

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Doreen Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 42

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 12 resensies vir 106 Les Mouettes
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Ck K - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ck K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het dit verskriklik baie geniet.

Was baie lekker en sal weer gebruik maak van die plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

106 Les Mouettes se terugvoer

Baie dankie vir u terugvoering.

106 Les Mouettes
Hennie V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wou nie terug huis toe nie.

Was perfek geleë en die plek was netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

106 Les Mouettes se terugvoer

Baie dankie en hoop ons sien u gou weer.

106 Les Mouettes
Kobus J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige see uitsig met 'n balkon.

Baie lekker gebly en die plek was baie skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

106 Les Mouettes se terugvoer

Dankie vir u terugvoering

106 Les Mouettes
Nicolene V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis 'n moet!

Ons verblyf by 106 Les Mouettes was uit die boonste rakke! Dit was een groot vertrek met net 'n bed en 2 enkel banke en die kombuis en was eers bekommerd, maar toe ons daar ingaan en ons sien die stoep wat op die see uitkyk, toe was my bekommernis skoonveld! Ons het geleef op die stoep. Dit was een van die lekkerste plekke waar ons al gebly het. Alles wat ons benodig het, was in loop afstand. Checkers (wat baie netjies is), is 2 minute se loop, die strand is basies net by die hekkie uit en jy is op die strand. Ons het party oggende 6uur en laat aande in die swembad gaan klim en die water was heerlik. Sekuriteit is tops, elke dag iemand wat die eenhede, swembad, braais en terrein kom skoonmaak. Ek kan glad nie kla nie! Les Moulettes is ons gunsteling plek van nou af!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

106 Les Mouettes se terugvoer



Groetnis, baie dankie ons waardeer u terugvoering.

106 Les Mouettes
Tommy W - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tommy W
Enkelreisiger

Baie lekker gekuier sal beslis weer!

Baie lekker gebly en goeie ligging!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

106 Les Mouettes se terugvoer


Baie dankie vir u terugvoering

106 Les Mouettes
Jessica W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jessica W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Loved the location close to beaches and shops.

The apartment was perfect for two people, it had an amazing beach view.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great location and view.

Great location and view. Had a few issues but they were resolved by the owner within a few days. Would love to stay there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

106 Les Mouettes se terugvoer

Greetings

Many thanks for your understanding.

106 Les Mouettes
Gerrie C - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gekuier. Baie netjies en skoon.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

106 Les Mouettes se terugvoer

Baie dankie, ons waardeer.

106 Les Mouettes
Hume & Louise T - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hume & Louise T
Enkelreisiger

Comfortable, good parking underground and view terrific.

We had a great stay. Everything in the apartment was working, and the only suggestion I can make is to have a flask to fill with boiling water for tea when one expects the power to be out.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

106 Les Mouettes se terugvoer

Greetings

Brilliant suggestion

Many thanks

106 Les Mouettes
Theresa B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Theresa B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Was lekker, maar die skoonmaker het ontydige tye gekom en was nukkerig as ons sê sy moet later kom. 2dens, geen generator of solar. So sal eers weer gaan na opgradering van krag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

106 Les Mouettes se terugvoer

Greetings, what a pity you tell me regarding the staff now as we would have definitely addressed it immediately.

106 Les Mouettes
Edward S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edward S
Besigheidsreis

Lovely view.

Nice stay. Good view. Pleasant.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

106 Les Mouettes se terugvoer

Greetings

Many Thanks to you

106 Les Mouettes
Jaco E - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties ondervind. Die eenheid is netjies en toegerus met alles wat jy benodig. Die tuine en swembad word daagliks versorg en jy is basies teen die strand. Hoogs aanbeveel as jy jouself wil bederf.

Perfek geleë. Netjies. Naby verskeie restaurante en winkelsentrums. Sekuriteit. By strand. Pragtige uitsig oor see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

106 Les Mouettes se terugvoer

Goeiedag, baie dankie vir jou waardevolle oorsig/ resensie. Hoop om jou gou weer te sien.

106 Les Mouettes
Vanaf
R880
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R880
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R880
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 08:00
  • Adres: Compensation Beach-weg 96B, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 2
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAca1b23879698d37fceb7e456521bd41f11f22e36609640748c4b8d900d9d527d48d93ea7ed422a9ddabfacbed1b6a51ef96d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 96B Compensation Beach Road Ballito 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 08:00 -29.534351432198 31.222094264726
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem