109 Eden on the Bay
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Sir David Baird-rylaan en Otto du Plessis-rylaan, Big Bay, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 550 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
109 Eden on the Bay is 'n luukse selfsorgwoonstel op die eerste verdieping in die veilige Eden Bay-kompleks in Big Bay. Die kompleks is net 120 m van die strand af en daar is restaurante, koffiewinkels en winkels.
Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en 'n dubbelwasbak-eenheid. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, dubbelyskas-vrieskas, wasmasjien, tuimeldroër, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en 'n toonbank met stoele toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 8 gaste en die sitkamer het 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die eerste slaapkamer en die leefarea maak op die balkon met 'n etenstafel en 'n gedeeltelike see-uitsig oop. Veilige onderdakparkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by 109 Eden on the Bay sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Ligging
- Hoek van Sir David Baird-rylaan en Otto du Plessis-rylaan, Big Bay, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Big Bay Bloubergstrand Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Sir David Baird-rylaan en Otto du Plessis-rylaan, Big Bay, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom