109 On Meyer
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Thys Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 7 maande
Opsomming van Resensie
Melisa K - Mei 2024
Algehele gradering
Sal definitief weer teruggaan. Dit was heerlik.
109 On Meyer se terugvoer
Hi Melisa, baie jammer oor die braai. Daar is een, maar ek het net vergeet om dit terug te sit na ek dit skoon gemaak het. Ons waardeer jou terugvoering. Groete Bridget
Duncan M - Mei 2024
Algehele gradering
Very pleasant - very convenient - very comfortable room.
109 On Meyer se terugvoer
Thank you, Duncan, for the kind words.
Thank you for staying at 109 on Meyer.
Your feedback is much appreciated.
Kind regards,
Bridget
Enslin U - Apr 2024
Algehele gradering
Enjoyable and peaceful.
109 On Meyer se terugvoer
Hi Enslin, thank you for your review, we appreciate your comments. Kind regards, Thys.
Frederik V - Apr 2024
Algehele gradering
Vriendelik en behulpsaam.
109 On Meyer se terugvoer
Baie dankie dat julle ons plek gekies het om te bly, en vele dank vir die terugvoer. Groete, Thys.
Henn-lin B - Apr 2024
Algehele gradering
Baie rustig.
109 On Meyer se terugvoer
Baie dankie Henn-lin, ons waardeer jou terugvoer. Groete, Thys.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Meyerstraat 109, Loeriepark, George, 6529, Wes-Kaap