109 The Boulevard

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 15 % af

Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vanaf 7 Okt 2019 tot 28 Nov 2019.

Beskrywing

109 The Boulevard is 'n selfsorgvakansiewoonstel in 'n veilige kompleks in die kusdorpie Westbrook naby Ballito. Die prentjiemooi dorp is die ideale bestemming vir gaste wat op soek is na 'n ontspannende kuswegbreek en spog met lang strande.

Dié tweeslaapkamerwoonstel is op dieselfde verdieping as die parkeerarea en het slaapplek vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en toegang tot 'n aparte badkamer met 'n bad.

Die kombuis het 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en 'n wasmasjien. Die leefarea het 'n knus sitstel, TV met sekere DStv-kanale en bied toegang tot 'n balkon. 'n Gemeenskaplike swembad is beskikbaar in die kompleks.

Daar is verskeie doendinge en besienswaardighede naby, soos die Ballito Junction Mall, Zimbali Buiteklub, Ballito Lifestyle Centre, swem, branderplankry, snorkel, vlieërplankry, visvang en voetslaan. Dis 10 km vanaf King Shaka Internasionale Lughawe

Slaapplek

'n Bespreking by 109 The Boulevard sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Rolstoelvriendelik

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe

Kamergeriewe

  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 109 The Boulevard gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R945 R803 per nag (plek vir 4)

Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vanaf 7 Okt 2019 tot 28 Nov 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za