10de Laan Gastehuis

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

10de Laan Gastehuis is in Walvisbaai en bied gehalteverblyf aan sakereisigers, vakansiegangers en oornaggaste. Dis naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Dié gastehuis bied 'n verskeidenheid verblyf-opsies. Elke kamer het 'n privaat ingang, 'n en suite-badkamer, 'n LED-TV en gratis WiFi.

Gaste ontvang 'n komplimentêre ontbyt en kan kies tussen 'n kontinentale-, Engelse- of 'n gesondheidsontbyt.

Daar is ook 2 aparte selfsorg-eenhede. Die eerste eenheid is 'n woonstel met slaapplek vir 2 gaste en die tweede eenheid is 'n drieslaapkamerhuis met slaapplek vir 5.

Dis naby die strandmeer, voëlparadys, Walvisbaai Waterfront met winkels en restaurante, katamaran-vaarte, duintoere, fotografietoere en kajakvaarte.

'n Pendeldiens van en na die lughawe is teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 10de Laan Gastehuis gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R990 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za