Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

11 @ Olckers

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Rozanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir 11 @ Olckers
Netheid
4.4/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Stephen B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen B
Gesin met tieners

We enjoyed all our time.

We had an awesome time, very safe located. We as a family will surely visit again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

11 @ Olckers se terugvoer

Dit was heerlik om jou te ontmoet!
Dankie vir die mooi woorde en kom kuier gerus weer vir ons!

11 @ Olckers
Gert J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Gert J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi plekkie binne loopafstand van die see.

Die woonstel is binne loopafstand van die see geleë. Dit het moderne afwerkings en is smaakvol gemeubileer. Daar is 'n skottelgoedwasser, groot dubbeldeur yskas, wasmasjien en tuimeldroër binne in die woonstel. Alles nuut en van goeie gehalte. Gasvrou was baie behulpsaam en het gereeld ingeloer via WhatsApp om te vra of ons iets nodig het. Die stort was lekker groot met 'n goeie stortkop. Waarvan ons nie gehou het nie: Die blindings in die woonstel was lanklaas afgestof. Die slaapkamer se kaste is baie vuil aan die binnekant en is lanklaas uitgevee. Ons het eerder niks uitgepak nie. Met ons aankoms was daar was 'n paar dooie miere in elke kamer gewees. Ons het dit maar uitgevee en die Gasvrou in kennis gestel van dit. Die kussings op die bed het 'n klein bietjie hondehare op gehad en een lang menshaar (nie een van ons s'n nie).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

11 @ Olckers se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer. Ek is bly jy het jou kuier geniet. Ongelukkig by die see (so teen aan) moet mens gereeld vensters toe hou want klam dadelik aan met see lug. Veral as weer 4 seisoene maak in 1 daggie. Maar ons sal verseker plan maak met stof wat inkom en aanlê, dankie.

11 @ Olckers
Jody D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jody D
Gesin met tieners

Veilig en rustig, goed geleë, en pragtige woonplek.

Die perfekte akkommodasie om naby aan al die bekende aantreklikhede te wees, sonder die skares mense by die groter dorpe in die Tuinroete. Baie netjies, goed toegerus en die vriendelikste gasvrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

11 @ Olckers se terugvoer

Baie dankie. Kom kuier gou weer!

11 @ Olckers
Maryna S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna S
Gesin met tieners

Sal beslis weer besoek.

Ons het heerlik gebly. Die plek is uiters netjies en het ongelooflike goeie, vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

11 @ Olckers se terugvoer

Dankie Maryna.
Hoop jul kom kuier gou weer!

11 @ Olckers
Neil D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neil D
Gesin met tieners

A short family breakaway to Reebok.

Very comfortable accommodation and a very attentive and considerate hostess (Rozanne) made for a pleasant stay. The unit is very well equipped with a dishwasher, washing machine and even a Nespresso coffee pod machine. Will definitely recommend and like to make use of this accommodation in future.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

11 @ Olckers se terugvoer

Thank you for your kind words and appreciation. We enjoyed having you here! Hope to see you again in the future.

11 @ Olckers
Vanaf R2 200
R2 200 R1 650
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 200
R2 200 R1 650
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 200
R2 200 R1 650
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Olckersweg 11, Reebok, 6503, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6bfe46e100161be6ea7d73539f9647b9158af9c5d55b8fc49d4794057afa8ac834174d7e5c731c0847951f6d01d5324c1846?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 200 nouVanaf R1 650 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 11 Olckersweg Reebok 6503 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.076953936496 22.173174206664
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem