11 Esperance
4 gaste
2 slaapkamers
2 beddens
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 135 Union Avenue, 11 Esperance, Lyttelton, 0157, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
11 Esperance is 'n lieflike woonstel in Lyttelton, Centurion. Dit bied gerieflike selfsorgverblyf wat ideaal is vir sakereisigers of vakansiegangers wat op soek is na oornagverblyf.
Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en gaste deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, eetgerei, breekware, broodrooster, wasmasjien en koffiemasjien toegerus. Die leefarea het 'n TV, gemaklike sitplek en bied toegang tot 'n balkon.
Daar is gratis WiFi en veilige parkeerplek. Die area waar die woonstel is, word nie deur beurtkrag geraak nie. Die woonstel is naby Centrurion Mall, Gautrain-stasie, SuperSport Park Krieketstadion, en Netcare Unitas-hospitaal.
Dít is wat jy hier sal kry
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
Ligging
© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors
Tariewe en beskikbaarheid
Spaar op jou verblyf
Kyk ’n bietjie watter spesiale aanbiedinge by dié blyplek beskikbaar is.
Wat jy moet weet
- Selfsorg
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |